DA-Raadslid geskors


’n DA-raadslid, ene Stanford Slabbert, van die Oos-Kaap, is glo geskors weens rassisme.
Dié raadslid het blykbaar in ’n e-pos wat die wereld ingestuur is, pres. Jacob Zuma aangevat en genoem dat hy meer vrouens het as breinselle.
E-pos is blykbaar ook deur hom uitgestuur waarin die ANC uitgeskel word as “dom idiote”.