Moenie dink jy is te jonk vir ’n beroerte-aanval nie! Hier is nog ’n simptoom om op ag te slaan indien jy dink dat ’n persoon beroerte het of nie.
Dit het nou aan die lig gekom dat die tong ook ’n aanduiding kan gee of die persoon ’n beroerte-aanval het. Soms is die simptome van ’n beroerte baie moeilik om te identifiseer. Ongelukkig kan dit katastrofies wees, want ’n slagoffer van beroerte kan ernstige breinskade opdoen indien dit nie vinnig geïdentifiseer word en die persoon nie vinnig mediese behandeling ontvang nie. Volgens ’n geneesheer kan u dit self identifiseer deur die volgende vrae aan die pasiënt te vra:
Vra hom om te glimlag; vra hom om ’n moeilike sinnetjie te praat en vra hom om albei arms op te tel. Indien die persoon moeite het om enige van die drie take te verrig, skakel onmiddellik ’n ambulans of geneesheer en beskryf dan die simptome aan hulle.
Die vierde aanduiding waarna opgelet kan word is, laat die persoon sy/haar tong uitsteek. Indien die tong na die een of ander kant van die mond wys, is dit ook ’n teken van ’n beroerte-aanval.
Volgens ’n neuroloog, kan hy/sy ’n pasiënt help indien hy/sy binne drie ure nadat ’n pasiënt die beroerte-aanval gehad het, die pasiënt kan bereik. Dan is dit net ’n geval dat die pasiënt reeds mediese hulp ontvang het voordat die neuroloog by hom/haar kon uitkom.
My man het 4 uur Maandag oggend wakker geword en gese hy voel duiselig. Hy net gese hy het n kramp agter sy blad. Toe ek in die badkamer was hoor ek n onaardse geroggel. Ek het kamer toe gehartloop en daar het hy gele en die geluide maak. Dit het gelyk of sy oe glasballe was. Toe het hy stil geraak en dit het gelyk of hy dood is. Hy was baie bleek ek het met hom gepraat maar hy het nie riageer nie. Ek het geroep toe skrik hy en vra wat is foud en hy het hom nat gemaak. Was dit n beroerte of epilepsie. Die dr se hy vermoet dit was beroerte.
My man drink morfien vir erge rugpyn hy was in die hospitaal vir toetse om nm morfien pompiie te laat instaleer. Hy het maandag aand huis toe gekom dinsdag oggend was hy nog okay maar hy was. Alleen by die huis ek was bekommerd en het n paar keer op verskillende tye huis toe gebel hy het nie geantwoord nie. My dogter het later weggehardloop by die werk maar sy het my eers die middag op pad huis toe gese hy lyk n bietjie verstrooid ek het gedink dis die morfien hy was ook n bietjie deurmekaar toe ek by die huis kom maar ek het gedink miskien het hy sy morfien te gou na mekaar gedrink maar ek voel al hoe meer iets is nie reg nie. Hy sal byvoorbeeld n sin begin. En eindig met n gebrabbel hy moet eers moed bymrkaarskrap om op te staan van n stoel of bed en dis asof hy in niks rerig belangstel nie asof sy wereld ewe skielik baie klein geword het. Ek wou hom by n dokter kry maar hy weier volstrek hy se dis net die pyn wat nou erger is as voor die toetse. Wat kan ek doen en so gou as moontlik seker om hom te kan help as dit dalk beroerte was soos ek vermoed
Verw: “Wat kan ek doen en so gou as moontlik seker om hom te kan help as dit dalk beroerte was soos ek vermoed”
Goeiedag Ansie,
Daar is ongelukkig geen beter raad as om jou man so gou moontlik ten minste by jou huisdokter, of as dit moontlik is, by ‘n neuroloog te bring
As hy steeds weier, bel die paramedici by jou naaste hospitaal se nood-eenheid.
Sterkte en groete,
DuP
My pa het Maandag nag beginopgooi dinsdagoggend baie deurmekaar ons kon eers om 5 uur Dindagaand plek in enige hospitaal kry het is in ICU met infeksie in Kolon maar Woensdag was hy beter maag baie los gladnie deurmekaar Donderdag na gewone sal en van Donderdagnag in sy eie werels baie deurmekaar trek drip pype uit hy geen ander tekens meer van infeksie nie het MRI scan gedoen ons nog geen antwoorde hy leef inverlede tytd wat kan dit wees dalk n beroerte wat nie uitwendig sigbaar is nie baie dankie en sal die geheue weer regkom
Middag, my pa het die 23ste Maart die aand geval op sy agterkop(vermoed hy het `n black out gehad),hy was uit vir paar sekondes en gekla van kopseer. hy het normaal voorgekom daarna en na `n ruk gaan slaap. die volgende oggend omstreeks 5 uur was hy baie deurmekaar,maar met rukke steeds normaal voorgekom. hy was in die badkamer en het inmekaar gesak waar my ma hom gehelp het, maar gesien het dat sy linker arm en been nie wil saam werk nie en sy spraak was aangetas. ons in onmiddelik Dr toe waar hy gese het dit is beroerte en dat daar bloeding op die brein is,en ons dadelik Trichardt toe gestuur het. na `n scan gedoen is, is bevind hy het bloeding op die brein en moes na N17 verplaas word waar hy Maandag `n brein opersasie ondergaan het. daar was `n baie groot bloed klont verwyder. Die Dr is tevrede met die operasie maar het gese dat dit ernstig is. Hy is van sedasie afgehaal paar dae dae later sodat hy kan begin wakker word en sodoende die Dr die skade kan bepaal indien enige. Hy is tans steeds nie wakker nie maar toon beweging.Hulle se dis normaal en vat tyd. Ons is moedeloos en baie emosioneel om steeds nie te weet wat vir wat gaan nie. wat staan mens te doen buiten om net biddend te bly?
My ma het een aand gese sy voel vreeslik sleg…sy voel pap en sweet skielik geweldig baie…sy kon nie behoorlik praat nie. Haar bloeddruk was 190/110. Sy het ook duislig gevoel.Kan dit n beroerte gewees het.Haar spraak is nou so dat jy nie uitmaak wat sy se nie.
N Dokter het al gese dat sy mini beroertes kry. Kan dit wees dat sy op daai oomblik wat sy so gevoel het n beroerte gehad het?
Sy het
Goeie dag my regter arm lam en gee pins en needles en pyn regtig wat kan dit wees.
HET VERGEETAGTIGHEID IETS TE DOEN MET BEROERTE
het skielike vergeetagtiheid iets te doen met beroerte
Hi ek wilgraag weet. Ek het nou oor n tyd vier keer so n “hoofpyn” gekry ek will graag weet wat dit kan wees.ek het gedink ek kry beroerte. Dit voel soos n warm ding bo agter my regter oog Dan sprei dit uit oor my kop en tot oor my oog dit voel soos naalde en spelde tot by my neus dit brand my oog brand en dit gaan tot oor my neus en my neus loop . dit hou so rukkie en gaan Dan weg.
Dankie
Hello
My pa het Dinsdag n beroerte gehad, die ambulans was binne 5 min daar en hom gehelp en hospitaal toe geneem. Sy spraak is baie snaaks en hy het n vreeslike humeer aan hom.
Hy het al die pype en naalde en drade uitgetrek, en wil net opstaan en loop. Hy het gistermiddag by die hospitaal se venster uitgeklim( darem was daar net n stoep) hy het daar rondgedwaal tot van die verpleeg personeel hom daar gekry het. Hy is baie verward en agressief op die oomblik.
Hy is glad nie so mens gewees nie en vloek ook glad nie, maar nou doen hy.
Hy is weer terug in icu.
Wat kan dit wees?
My man het vanoggend wakker geword, en die linkerbeen gee mee, hy kan op hom trap, maar met moeite, dis asof die been wankel, hy het geen pyn, en dan kan ek net noem dat hy wel hoe bloeddruk het al n paar jaar wat hy die bloeddruk probleem het, wat kan dit wees, rede om bekommerd te wees?
Ek het net die pyn my kop gekry en nie geweet wat om my aangaan nie my oe ergerlik gepyn en toe was heel deur mekaar en my gesig swel op,wat sal dit wees?
hi ek het so uur gelede die gevoel van skielike hartklop in my keel ervaar en net daarna die duislighyd en my vriendin het iets gevra ek kon haar nie andwoord nie wat kan dit wees kan dit n livte beroerte aanval wees enige raad asb
Goeie more. My man het erge pyn in linkerarm gehad. Sy hand het toe getrek en hy kom nie sy arm lig nie. Het ook kwaai pynsteke in sy Bors gehad hand is ook erg geswel. Wat kan dit wees.
My man het van gister gekla dat die linkerkant v sy mond dood is. Vanoggend is sy regter oog stadig om te knip, sy mond hang aan linkerkant en hy sukkel om te lees. Moontlike beginn van beroerte?.
Wat beteken dit as ‘n persoon wat 3 ligte aanvalle van beroerte gehad en heeldag slaap wat net wakker wird vir tee en ete? iIs dit warm kombers of wat?
Ek het gister gegaan om broodrolletjies te koop en toe ek by die winkel kom, kon ek nie onthou wat ‘n broodrolletjie genoem word nie. ek het vreeslik snaaks gevoel en kon omtrent nie uit my linker oog sien nie. dit lyk nogsteeds of ek “wasem” al om my oog het. ek het maar huistoe gegaan en gaan le op die bed.
Ek het die laaste week n erge naarheid. Kopseer en duisligheid soms voel ek baie sleg
Ek het di laaste week kopseer baie naar en baie lighoofdig soms voel ek baie sleg
Hi ek het sondag ogend waker ge skrik met my linker arm wat net dood is as ek dit beweeg pyn die arm en dit voel net soos nalde wat steek en die arm is jul Dom en dit het nou nog nie virbeter ni
My broer het in januarie n beroerte-aanval. In n maand het hy baie ‘herstel’. Ons almal was so trots; praat nie eers v homself nie! En daar haak sy voete aan die trappe v d rystoel; en hy val hom disnis aan die LK en beseer glo die brein wat die emosies beheer. Nou is hy verskriklik humeurig, onbeskof, ‘don’t care’ en nog meer. Sy gesin trap hom uit met erge opmerkings!!! Verduidelik bietjie aan almal; sodat hul verstaan hoe voel so n hulpelose mens….baie dankie!!!
M van Oordt
My ma het Donderdag die 31 Mei 2018 die oggend op die bank gesit haar koppie skeef in haar hand en sy het net na die vloer gestaar, ek het haar op gehelp sy kon nie behoorlik loop nie, het niks gepraat nie net haar kop geskud, het haar binne een uur by die dokter gehad. Hy praat van haar breinselle wat doodgaan. Gaan dit weer gebeur? en wat noem mens dit?
Na ligte beroerte en paar kleintjies het ek redelik goed herstel
Nou n paar weke het ek bitter erge hoofpyne en bly ontsettend moeg Was opgeneem vir n week LP toon ligte drukking op brein. Ander medikasie en huidige is aangepas. Nou week na ontslag het ek steeds baie erge hoofpyn aan regterkant van gesig sukkel om dinge te doen baie moeg en kop bo en regs baie seer ek is ook bitter moeg en lê meer. Kom ook agter vergeet weer dinge. Kan dit weer erg wees moet ek my neouroloog kontak wil nie onnodig pla of moet ek eers nog kans gee vir medikasie LP ongeveer week en half terug weer gedoen
A Bezuidenhout se versoek nog nie antw ontvang en hoofpyne en moegheid erger
13 Junie 3.30nm gestuur
Ek is op soek na n nasorg kliniek in Pretoria wat na pasiente omsien na n beroerte in Pretoria
Mej Aletta Du Plessis
Ek kry pyn in bors dan trek dit na my arem toe geweldige pyn voel soos n hart aanval.Met rukke kry ek in my mond dit begin by my tong nytong word lam dan n gedeelte van my lip en ken paar sekondes dans dit weg ek kry dit partykeer tot sewe keer n dag.Weet glad ni wat dit is nie.
Abdre probeer med step hul us n tak van Eugene Marais hospitaal. Hoop jy kom reg
My seun van 20 het vandag in mekaar gesak hande het stuifgetrek en hy was styf nou se hy vir my tot sy kuite is seer het laat vanmiddag nog bewerasies gehad meestal hande maar hy nou okay. Kan dit not erge paniek aanval wees of iets Anderrs
My ma is baie duiselig, baie meer as gewoonlik. Kan dit voorgang van beroerte wees
my ma het nou al twee beroerte aanvalle gehad 2 jaar uitmekaar sy is tans bedlêend haar bene het krom getrek, sy is op doeke, praat nou vir die afgelope 3 weke net 3 woordjie. bly wakker vir 44 to 48 uur aanhoudend, slaap sleg, lyf baie seer en haar een hand het nou begin swel. ons is so raadop pas ons mammie 24uur per dag op. my suster slaap in haar kamer op ‘n extra bedjie. Is daar miskien engie raad vir ons asseblief?
Hi miskien kan iemand my help. Ek is 35 jaar oud. Ek kry die lelikste steek pyne aan die regter kant van my nek dis so net na die slag aar tot in die senter van my nek. Dis seer veral as ek asem in haal of as ek n skielike beweeging maak of voorentoe buk. Bloedruk bietjie hoor as normaal maar pols bietjie hoog. Weet iemand dalk of dit n teken van beroerte of skulbklier of iets is asb. Dankie
Goeie dag, my Oom se besig het vanoggend begin trek na die regterkant toe. Sy besig en mond was na regs getrek en geswel. Hy was deurmekaar en het gesukkel om te praat. Roggel geluide gemaak? Hy weier om Dr toe te gaan. Na 2 ure lyk hy weer normal! Is dit n beroerte?
MY MAN 63 HET SO 3 WEEKE TRUG BEROERTE AAN SY REGTE KANT GEKRY HY VERGEET BAIE GOU WEER GOED .KLA VAN KOPSEER EN HET SELFMOORNEIGINGS EN BANG EK LOS HOM EN EK MAG MET GEEN MAN GESELS OOK NIE SY SEUN WAT SOOS N EIE KIND IS VIR MY NIE .PAS MY OP EN AS HY MOEG IS MOET EK OOK GAAN SLAAP ANDER HUIL HY .EKS RAADOP HOE HELP EK HOM EK PRAAT MOOI MAAR HY VERSTAAN NIE HYT N STERK WIL VAN SY EIE
Hallo my mond/lippe spring? Het 3 jaar terug beroerte gehad.
Hallo ekt Vrydag aand skielik drukking op my bors ervaar en lamheid in linker arm my kop het erg gespin en ekt verskriklik op gebring en kouekoors, klam gesig en baie bleekheid ek was ook baie naar vd gespin in my kop en het vier keer opgebring. My sig was ook baie swak, so erg dat ek nie op my foon kon sien om hulp te soek nie. Ekt heel naweek dronk en duiselig gebly en is Maandag Dr toe, my man moet my help loop want eks van balans af, sowel as kouekoors en klamheid in geaig en vreeslik bleek. Na die dokters ondersoek dui dit daarop my hart klop te stadig en ekt te veel water in my liggaam en op my longe en my hart is te groot. Hul het my binneaars gespuit om water af te bring en hoë bloeddruk te laat sak. Eks weer terug by huis, dis al vier dae na die aanval en my kop spin steeds aaneen en eks steeds van balans af. Lê heeltyd in bed. Is dit normaal want dr het gesê die gespin en duiseligheid sal regkom, hoe lank sal dit dan neem en watse aanval het ek dan gehad asb, asb… Die duiseligheid en gespin in my kop maak my gek.
Hey I’m Cindy my fiance is very sick is know almost 2 weeks and still do not eat well (Maag werk verskriklik en dit klink waterig en hy kla oor sy neuter wat soo pyn hy eet net WA never hy lus kry as hy nie eet nie verloor ek my eet lus ook as hy soo siek voel hy is I all animal dokter Dr Bellstedt help a.s.b wat mut ek doen???? Ek is Baie lief vir hom
Hey I’m Cindy my fiance is very sick is know almost 2 weeks and still do not eat well (Maag werk verskriklik en dit klink waterig en hy kla oor sy neuter wat soo pyn hy eet net WA never hy lus kry as hy nie eet nie verloor ek my eet lus ook as hy soo siek voel hy is I all animal dokter Dr Bellstedt help a.s.b wat mut ek doen???? Ek is Baie lief vir hom
Goeie dag
Help asb…
Ek kry met tye die snaakste gevoel in my kop… Dit voel fisies of my kop ‘n whoo-hoo gevoel maak as ek dit beweeg… Self as ek my oë knip voel dit so… As ek loop en ek trap op die grond maak my kop snaaks… Die maklikste om dit miskien te beskryf is my brein voel of hy opblaas en release/of dit rondrol in my kop?
Ek sal mal word, het julle miskien enige idee wat fout kan wees?
Goeie Dag! ek wil net weet dit is nou al in die derde week as ek vooroor buk of my kop agteroor hou of ek le op my bed en kyk links of regs begin die kamer met my vreeslik draai of as ek wil op staan…. Ek is oorgewig met 100kg verloor vinnig gewig maar tel dit net weer so vinnig op deur dat ek nie ver ente kan loop nie ek baie kort asem en osteoporose in my lae rug my niere is partykeer seer en het n vreeslike geswelde lewer… Ek rook of drink glad nie
Oja en het vergeet ek is 60 jaar oud