Arrogante rowers is ook plunderaars


“Mag ek miskien dié krultang vat? Wat van dié parfuum?

As ’n groep van drie arrogante swartes op hierdie wyse jou huis besteel en plunder, word alles een nagmerrie.

Die drie diewe, wat voorgee hulle is kieskeurig, is gewoon arrogant.

Erica Sigl (21) is in haar huis, saam met haar pa aangehou deur een skurk terwyl die ander twee hulle huis verniel en geplunder het.

Hul huis in Swacinapark, op die Uitzicht-hoewes aan die westekant van Pretoria, was nog tot hede ’n veilige hawe.

Nou is daar maklik ingebreek, het Erica gesê.