Vêr-linkse sogenaamde Afrikaners is besig met die reël van ’n sogenaamde Konferensie wat sal plaasvind vanaf 6 tot 8 November 2013 in Natal.
Die ou Voortrekkerkerkie wat omskep is in ’n museum, was die eerste slagoffer van volkskultuur-goedere wat van sy regmatige eienaars vervreem is toe die naam daarvan verander is na Msunduzi-museum.
Die doel van die Konferensie is om die verskeie aangeleenthede soos die Slag van Bloedrivier en “Die Slag van Ncome” 175 jaar gelede, te bespreek.
Die viering van 16 Desember as versoeningsdag en watter vordering al gemaak is om versoening te bewerkstellig om die “nasie” saam te snoer, sal ook aandag geniet.
Suksesse en struikelblokke rondom versoening sal aandag geniet. Alles word gedoen met die oog op die viering van 2014 as twintigste bestaansjaar van oorheersing oor die Boere-Afrikaners.
Persone wat by die geleentheid referate wil lewer word deur die museum se raad uitgenooi en vra dat ’n opsomming van die referaat vooraf beskikbaar gestel sal word. Die keerdatum is 31 Julie 2013.
’n Woordvoerder van Afrikaner Kultuurbond ( AKB) het aan Die Vryburger gesê dit is duidelik dat linkses in Afrikaner geledere agter die hele ding is om uiteindelik die Gelofte van Bloedrivier en alles wat daarmee saamhang, te vernietig.
Hulle is natuurlik te bang om te se wie hulle is. Tipiese slapgat [email protected]
Ek noem dit TART.
En daar sal nog rekenskap gegee moet word. Daardie is ‘n Afrikaner/Boer Heiligdom.
Wie kan hier aangespreek word????
Dit MAG NIE net so gelaat word nie.
Wie van ons kan nou nog ontken dat die aanslag teen ons en op ons kultuur, asook erfinis, nie 100% is nie? Ek stem saam, ons kan dit nie laat gaan nie. Die verloopte sogenaamde Afrikaners is die oorsaak van talle sulke aksies. Op eie houtjie kan die swates beswaarlik daaraan dink.
“Die viering van 16 Desember as versoeningsdag en watter vordering al gemaak is om versoening te bewerkstellig om die “nasie” saam te snoer, sal ook aandag geniet.”
Goeiedag Boere,
Die eerste woorde van hierdie artikel nl. “Vêr-linkse sogenaamde Afrikaners” identifiseer die spreekwoordelike ‘albatros’ wat reeds meer as ‘n eeu gelede om die nek van die Boerevolk gehang was, om ons te verhoed om ons vryheid in ons eie Boererepublieke terug te wen. Die Imperialiste in die Nuwe Wêreld-orde het direk na die Tweede Vryheidsoorlog die Afrikaner Broederbond aangestel om deur middel van partypolitiek die Boerevolk in verdeeldheid te hou, en met die term ‘Afrikaner Nasionalisme’, is ons ouers om die bos gelei, om die Suid-Afrikaanse eenheidstaat in stand te hou, sodat die Geldmag al ons minerale skatte kan stroop.
Maar dit was nie hul enigste doelwit gewees nie. In die proses moes Milner se opdrag om die Boerevolk te vernietig, ook nog uitgevoer word.
Ek glo nie almal besef die erns van die aanslag wat in hierdie artikel uitgelig word nie, dit is veronderstel om die finale spyker te wees wat in die Boerevolk se doodskis geslaan moet word, nl. die vernietiging van die hoof-identiteitsverskil tussen die Boer en die Afrikanernasie. Verwyder die Geloftegrond, die fisiese bewys van ons Vader se bemoeienis met ons volk, verander die naam van die herdenkingsdag en maak die datum irrelevant, dan moet jy nog net die kerke kry om die geloof te vernietig, dan sal die Boerevolk en hul aanspraak op hul geboortegrond vanself in die niet verdwyn wanneer hulle saam met die Afrikaner-nasie deur die swart oormag van Afrika verswelg word.
Alhoewel dit ‘n ‘woordvoerder van doe AKB’ is wat hierdie artikel onder die Vryburger se aandag gebring het, is ek steeds bekommerd oor die skielike alliansie wat tussen die AKB en die FAK gesluit is met betrekking tot die viering van Groot Trek 175. Net soos wat die Broeders Radio Pretoria gekaap het, is hierdie volksfees ook gekaap. Die helfte van hierdie feesjaar is reeds verby en ek het nog nie juis enige vuurwerke gesien nie. Die Simboliese Ossewatrek-fees van 1938 was so ‘n oorweldigende sukses dat die volksbeweging wat daaruit voortgespruit het, so sterk was dat dit party-politiek en daarmee saam die SA-eenheidstaat sou kon vernietig. Dit het die Nuwe Wêreldorde totaal onkant gevang, toe moes die Nasionale Party van dr. Malan daarvoor ingespan word om met leuens en bedrog die Ossewa-Brandwag te vernietig. In 1988 en 1999 was die partypolitiek weereens ingespan om soveel verdeeldheid te skep dat Groot Trek 150 en die 100-jarige herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog, nie weer die vryheidsgees van die Boerevolk so sou kon laat opwel nie.
Soos Andries hierbo sê: dis ‘n totale aanslag, maar dit kan slegs slaag as die Boerevolk nalaat om ons Geloftes te betaal en self te sleg is om ons Boerejeug hierteen te staal.
Boeregroete,
DuP
Dis hoekom ek baklei het vir n NEEEEEEE referendum met bleskop en sy trawante.
Dieselfde helle is al alles oorgegee vir versoening. Hoekom neem hulle nie hul voorheen benadeelde gemors in hul huise en probeer met die opvoeding en versoening daar nie. Nee die helle sal karring en karring tot die botter ontplof en daar geen kEer sal wees aan wat hul begin her met hul versoening nie.
Laat hul dit vat en opmors. Hul sal dit in hul sterwensuur beleef as n oomblik van algehele oorgawe aan die satan.
Ek is so kwaad ek eet n pofadder.
hierdie is n fyn uitgewerkte plan om die boere nasie te vernietig van die engelse se tyd af en nou met die satans at aan bewind is. mag die hel op hulle neerdaal en vernietig word
Goeie dag DuP jy het dit baie mooi saam gevat, ek stem 100% saam met jou, ek hoop net ons Boere se oe kan nou begin oop gaan en dat ons sal bewus raak van die aanslag teen ons volk en God.
Dit maak my hart so seer, dit voel of ons BOERE se hande af gekap is en dat daar nie n uitkoms is vir ons ou VOLKIE nie. Ons word so onderdruk!
Mag ons Lewende Hemelse Vader (ons) Sy Volk gou uit die satans se kloue red
Dis net hier waar ons moet terug staan en kyk hoe hulle `n lat vir hulself pluk…..
Ek besef ek is by die moderators al op dun ys, maar neem kennis….
Hier is meer betrokke as net die partye wat almal opnoem. Daar is nog `n party betrokke by wie hierdie linkse adders en hul swart nerf `lucky pets` nie mee rekening hou nie.
Die anderpart van die oorspronklike gelofte, die Skepper van hemel en aarde!
Gaan aan,… maak my dag!