ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 25, 2013

Uiteindelik vrygelaat

‘n Switserse vrou wat vir 15 maande in Jemen as gyselaar aangehou is, is uiteindelik bevry en het in Katar aangekom. Die Switserse regering en die amptelike nuusagentskap het die…

Skoolhoof aangekla oor sy wreedheid

‘n Swart skoohoof van Khayelitsha in die Wes-Kaap het ’n R3, 000 boete op die lyf geloop nadat hy skoonmakers beveel het om ‘n lewendige hond moes gaan begrawe. Die…

Betogers hartlik welkom!

Pres. Jacob Zuma sê dat Suid-Afrikaners wat protes wil aanteken teen die besoek van Barack Obama, is welkom om dit te doen. Die Amerikaanse man sal na verwagting eerskomende Vrydag…

Burgemeester rand joernaliste aan

Kimberley: Die burgemeester van Kimberley, Agnes Ntlangula, moes glo inderhaas deur haar eie mense weggevat word na sy twee verslaggewers wou te lyf gaan en minstens een geklap het. Ntlangula…

Afrikane, Suid-Afrikaners of Afrikaners?

Hierdie is ‘n ope brief aan diegene wat hulle Afrikanerskap ernstig opneem. Dit is nie ‘n aanval op enige persoon of groep persone nie. Dit is wel ‘n saak wat…

Boetes minder teen konstruksie maatskappye

Die verskillende konstruksiemaatskappye se aandeelpryse het aansienlik verbeter nadat die omvang van die boetes teen hulle oor onmededingende gedrag bekend gemaak is. Die boetes van bykans R1,5 miljard wat teen…

Daar is leerkragte en ander is opvoeders

In Newcastle het ’n skoolhoof ernstige probleme ondervind met dogters wat lipstiffie aansit in die waskamer en dan die spieëls “soen” om die lipstiffie merke te laat op die spieëls….

Vyfjarige skiet haarself dood

VSA: ‘n Vyfjarige dogtertjie het haarself per doodgeskiet terwyl haar ma inkopies gaan doen het en haar alleen tuis gelos het. Die polisie het die meisie in ‘n slaapkamer in…

Angie moet verskoning vra

Die a-politiese organisasie “Equal Education” het ‘n beroep op Angie Motshekga, Suid-Afrika se Minister van Onderwys gedoen om in die openbaar haar verskoning aan te bied vir wat genoem is…

Swierige troue vir sportster-families

Swemster Ryk Neethling se jonger suster, Jean-Marié (23), is gaande oor haar troudag. Sy is verlede Saterdag getroud met die voormalige Bloubul-flank CJ Stander (23) nadat hulle ewige trou aan…

Dagga-smokkel neem toe

Meer as R500, 000 se dagga is in ’n taxi in Kimberly gekry en drie mans is gevange geneem. ’n Polisiewoordvoerder van die gebeid beweer dat die kweek van dagga…

Bye in SA onproduktief

Die Suid-Afrikaanse bye is glo onproduktief, en byeboere het rede om bekommerd te wees omdat die bye nie ’n geballanseerde dieet het in Suid-Afrika nie. As jy heeldag en elke…

Werk sonder betaling

Welkom: Die Goudveld munisipale amptenare in senior poste wat dié week dalk hulle rekeings wil betaal, moet nie wag vir salaris inbetalings nie. Hulle sal maar ander planne moet bedink….

Baie gekant teen Obama besoek

“Obama verteenwoordig geweld. Hy het nog niks gedoen om Afrika te help nie, en beslis niks om Suid-Afrika te help nie.” Dit is die standpunt van Tasneem Essop, die voorsitter…

Vervolgingsgesag tree onwettig op

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) tree onwettig op in hul besluit om adv. Glynnis Breytenbach uit haar pos te gooi en boonop te verplaas. Dit kom dan neer op kontrakbreuk en…

Polisiebeamptes weier Afrikaanse klag

Die polisie wou nie Gerhard Smit van Garsfontein, Pretoria se verklaring in Afrikaans aanvaar nie. Hy was genoodsaak om in die lig van die ongerymdheid in die polisie, ’n e-pos…

Weermag ambulanse is flenters

Die Weermag beskik blykbaar nie oor een ambulans wat in ’n padvaardige toestand is nie. Twee splinternuwe Vito-bussies wat ’n klein fortuin gekos het, staan glo reeds langer as ’n…

Ek sien dit so!

Dis darem heerlik om te sien hoe ons mense soos volwassenes met mekaar kan kommunikeer, en selfs soms argumenteer. Dit is juis hierdie konstruktiewe kommunikasie wat duidelik na vore getree…

rolex replicas for sale