ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 18, 2013

Groot opwinding oor Volkstaat rugby

Groot opwinding heers oor eerskomende Saterdag se rugby wedstryd tussen die twee volksdorpe – Orania en Kleinfontein. Verlede jaar het die twee “volkstaat” dorpe se rugbyspanne vir die eerste keer…

Pangas uitverkoop

’n Algemene handelaar in die Marikana gebied het bevestig dat die aanvraag na pangas sodanig is dat die voorraad binne enkele dae uitverkoop is. Daar was, volgens die winkelier, skielik…

Polisie verantwoordelik vir moord

Mnr. Herman van der Schyff (34), ’n sekuriteitswag is verlede Sondag in Olifantshoek vermoor deur ’n aantal terroriste. Herman was aan diens by ’n abattoir toe hy vermoor is. Die…

Pa red sy seun

Johan Hoffman (14) van Bloemfontein het deur sy pa se toedoen, ’n tweede kans op lewe gekry. Hy skryf in ’n brief aan sy pa, wat bedoel is as deel…

Swartes betoog oor swak onderwys

Duisende swart skoliere het tydens die sogenaamde jeugdag in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad aan optogte deelgeneem vir beter onderwys en skole. Die betogings was volgens kenners, aansienlik meer omvattend as…

Peter Marais wil bruines bemagtig

Die omstrede Peter Marais, voormalige raadslid in die Wes-Kaap, het “Die Bruin Bemagtiging Beweging” tot stand gebring met die bedoeling om bruinmense ekonomies te bemagtig. Die beweging wil nie die…

Terroriste vermoor Oos-Kaapse boer

Twee swart mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n boer naby Cradock in die Oos-Kaap. Mnr. Louis Traut is op barbaarse wyse met pangas dood…

Kameelperd trotseer BMW

Mnr. Buks Westraad, ’n Bloemfonteinse sakeman het ’n noue ontkoming beleef toe ’n kameelperd teen die spoed van ’n jagluiperd bo-oor sy duur BMW sportmotor gehardloop het. Die dier se…

Wonderwerke gebeur nog

Mev. Marinda Combrink glo dat wonderwerke steeds gebeur, al is dit in ’n ander form. Sy is ’n slagoffer van die weghol-vragmotor ongeluk naby Roodepoort. Haar eerste woorde aan haar…

Kaapse vrou stel rekord op

“Alles het dood gevoel. Die enigste ding wat wakker was, was my brein,” het Cecilia Schutte (35) van Milnerton in die Wes-Kaap vertel terwyl sy letterlik blou van die koue,…

Vrou breek nuwe rekord

Madelyn Prinsloo (32) het haar staal gewys gedurende ’n kragvertoning verlede Saterdag Sy het ’n nuwe rekord opgestel toe sy ’n vragmotor se buiteband wat 150 kg weeg, dertig maal…

NG Sinode oor Belhar toon verdeeldheid

“As daar ’n arm mens by hierdie sinode instap en skree: “Julle verdwaalde Christene . . .”, dan moet bekering aan hom verkondig word. Dan is God nie noodwendig aan…

Steve Hofmeyr vs Zelda la Grange

’n Bekgeveg het op die openbare netwerk Twitter begin tussen Steve Hofmeyr en Zelda la Grange, voormalige assistent van Mandela. Dit het waarskynlik begin met Steve Hofmeyr wat ’n skakel…

Internasionale verhouding word asynsuur

Die spanning tussen die regerings van Suid-Afrika en Brittanje het aansienlik verhoog met die bekendmaking dat Brittanje se spioene sekere inligting bekom het deur e-posse te onderskep en te moniteer,…

Ek sien dit so!

Elke dag hoor en lees Neelsie van mense wat kla oor ons volk se lot. Wanneer iemand egter ‘n voorstel maak dat die klaers moet registreer as kiesers op die…

Vrag Kaapse wyn gekaap

Johannesburg: Vyf swartmense in die ouderdom 30 tot 40 jaar is gearresteer in Hillbrow nadat hulle ’n groot vragmotor met ’n vrag wyn gekaap het. Die vrag wyn, ter waarde…

Vir die Huisvrou – Melknoedels met kaneel

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n lekker resep wat die koue sal uitdryf. Dis ‘n lekker vinnige resep, mens…

DA-Raadslid geskors

’n DA-raadslid, ene Stanford Slabbert, van die Oos-Kaap, is glo geskors weens rassisme. Dié raadslid het blykbaar in ’n e-pos wat die wereld ingestuur is, pres. Jacob Zuma aangevat en…

Landbou minister weer in die spervuur

Pretoria: Die Minister van Landbou, Bosbou en Vissery, Tina Joemat-Pettersson, ontken berigte dat sy omkoopgeld ontvang het. Die bewerings is die afgelope naweek gemaak dat Minister Joemat-Pettersson gebaat het by…

Nelson is ’n verraaier

“Nelson Mandela het ons uitverkoop. Dis deur sy toedoen dat Afrikane nie grond van hul eie besit nie.” Dít is die mening van die “Pan Africanist Youth Congress of Azania”…

Snowden-onthulling skud Brittanje

Edward Snowden, voormalige Amerikaanse intelligensie-persoonlikheid wat inligting vrygestel het oor ongerymdhede, het ook inligting bekend gemaak wat daarop dui dat Brittanje op afgevaardigdes gespioeneer het, waarvan Suid-Afrika se afgevaardigdes ook…

Sakeman moet R295 miljoen opdok

’n Sakeman van Houtbaai in die Wes-Kaap, Arnold Bengis, is deur die hof in die Amerika beveel om sowat R295 miljoen aan Suid-Afrikaanse owerhede te betaal. Die bevel wat verlede…

rolex replicas for sale