Motordiefstal met VIN nommer besonderhede
Dit is so eenvoudig, die gewone man op straat sal nie aan die skelmstreek dink nie en hierdie inligting is die waarde van u motor werd. Die motordief kyk deur…
Dit is so eenvoudig, die gewone man op straat sal nie aan die skelmstreek dink nie en hierdie inligting is die waarde van u motor werd. Die motordief kyk deur…
Die Noord-Kaapse olyf-boerdery projek wat R40 miljoen gekos het om te begin, het in duie gestort. Die projek is in 2007 deur die voormalige Minister van Landbou en Grondsake, Lulu…
Dealesville: Die gemeenskap van die Vrystaatse dorp Dealesville het eendragtig ingespring om te red wat gered kan word toe ’n huis van die Vredeshof-aftreeoord gebrand het. Boere, personeel, en dorpsbewoners…
Die uiters swak onderwys in Suid-Afrika moet nie aan die stelsel alleen toegeskryf word nie. Die onopgeleide en onverantwoordelike optrede van menige onderwysers is deel van die ernstige probleem. Die…
’n Gesin van Verwoerdburg moes staan en toekyk hoe hulle huis tot op die grond afgebrand het omdat die brandweer meer as ’n uur geneem het om by die toneel…
Sewe vermeende terroriste wat mnr. Leon Chamberlain (62) aangeval het en daardeur die gebruik van sy hande verloor het, is vrygelaat deur die Sasolburgse landdroshof. Die terroriste het mnr. Chamberlain…
Kempton Park: Aan die Oos-Rand is ’n SMS-aanmelding fasiliteit by Kempton Park inwerking gestel wat aandui dat minstens 41 honde die afgelope twee maande in die gebied vergiftig is. Mnr….
Die Johannesburgse Metropolisie wil nou groot vragmotors verplig om ’n ander roete te gebruik en sal waarskynlik die berugte deel van William Nicol-rylaan by Roodepoort verbied word. Dit volg nadat…
Hierdie is ’n groeikragtige immergroen rankplant en al dra hy nou hierdie pragtige blomme, is hy ’n indringerplant wat uitgeroei moet word. Die motvanger is familie van die Apocynaceae plante….
Beplanning word gedoen, tesame met ’n lewensvatbaarheidstudie om ’n 3, 3 km kabelspoor op te rig teen die Drakensberg in die Drakensberg-wêrelderfenisgebied. Die bedoeling is om met die kabelspoor en…
Tina Joemat-Pettersson, die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het erken dat die Departement die astronomiese bedrag van R1,7 miljoen vermors het gedurende Mei vanjaar vir twee spog-dinees. Een dinee…
Die Verwoerdburg Verkenners het met groot hartseer en ontsteltenis verneem van die Internasionale Strafhof in Den Haag se bevinding dat die Afrikanervolk nie onder ‘n Volksmoord deurloop nie. Die grootste…
Volgens statistieke is daar reeds sowat 400 swart kinders uit Suid-Afrika deur Finse egpare aangeneem. Sello Moloto, die ambassadeur in Finland, sê talle Finse egpare neem kinders aan in plaas…
Piet Croucamp (ek kan nogal aan ‘n paar ander plekke dink wat ‘n kramp kry wanneer ek die snert lees was hy skryf en vertel) het tydens die Rooivleis Produsente-organisasie…
Mnr. Bennie van Zyl van TLU SA het in ʼn verklaring dieq organisasie se kommer uitgespreek oor die voorgestelde aksies om grondoordrag aan swartes te verhaas. Die verklaring lui as…
Dit het pas bekend geword dat die ICC nie werklik lus het om die ANC regime te vervolg vir die Volksmoord wat tans teen die Boere-Afrikaner gepleeg word nie. Dit…
Die dood van Nelson Mandela sal weer eenheid onder Suid-Afrikaners laat posvat, eerder as verdeling en konflik tussen wit en swart. Die samehorigheid wat ervaar is met die 1995-Wêreldbeker rugby…
Die Minister van Minerale Hulpbronne, Susan Shabangu en haar adjunk moet verduidelik wat gekoop en betaal is met die staat se kredietkaart in hulle besit sedert April 2011. Daar is…
Adv. Glynnis Breytenbach is amptelik alweer uit haar pos as die Gautengse streekhoof van die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid verwyder. Haar regsverteenwoordiger, Gerhard Wagenaar, het bevestig dat hy ‘n brief van die…
Uit die Franse stal is die nuutste toevoeging, die RenaultSport Clio. Die afgelope vier jaar is die B – segment motor terrein deur Renault oorheers deur een motor, naamlik die…
Swaar gewapende polisie, sommige met R5-gewere, was te sien binne en buite die Sasolburgse landdroshof tydens die borgtogaansoek van twee prominente polisiemanne van Misdaadintelligensie. Nog vier ander swartes wat verdink…
‘n Absa amptenaar en ’n maat word verdink van diefstal van sowat R9 miljoen Rand wat bedoel was vir kitsbanke in die Pietersburg stadsgebied. Moses Phasha (28) van Absa en…
Die Metro verloor toe hul tweede saak oor die straatnaamborde van Pretoria. Die ANC beheerde Raad is egter nie van plan om die hof te gehoorsaam nie en wil die…
Nuutste kommentaar