ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 13, 2013

Minister moet R8,8 miljoen opdok

Suid-Afrika se Minister van Polisie moet R8,8n miljoen opdok ingevolge ’n bevel van die Hooggeregshof in Bloemfontein. Die voormalige prokureur van Welkom is verkrag deur ’n swarte, wat bestempel is…

Oud-Polisiebeampte skiet om te dood

Mnr. Noël Mc Seveney (57) en sy vrou Alta van Malelane in die Oos-Transvaal sou waarskynlik albei dood gewees het as hy nie ’n bekwame skut was nie. As oud…

Antwoord uit den Haag

Die stryd van Boere-Afrikaners is verlede jaar na n nuwe vlak geneem toe die Verkennersbeweging van Suid-Afrika n klag by die Internasionale Kriminele Hof in Den Haag gele het. Die…

Sakevertroue, goeie nuus èn slegte nuus

Suid-Afrikaanse sakevertroue in die vervaardigingsektor het met agt punte geval en staan tans op 34 punte, volgens die BER (Bureau for Economic Research) indeks. Daar was ‘n geringe styging tydens…

S.A. steeds minder ekonomiese vryheid

Volgens die nuutste 2013 inligting van die Wall Street Journal and the Heritage Foundation het ekonomiese vryheid in Suid-Afrika weereens verswak. Die nuutste afwaartse indeks van 0.9 punte bring die…

CVO Pretoria se besondere Saterdag

Daar kom ‘n tyd wanneer mens net ontsaglik dankbaar is om deel van ‘n baie spesiale groep mense te wees. Daar kom ‘n tyd wanneer woorde opraak en niks wat…

..Kragdag – Om Eskom teen te werk……….

KragDag brei uit om die ideal van selfbehoud binne die bereik van Jan Alleman te bring. Foto’s van modderwater wat by munisipale krane uitstroom en talle berigte oor kragonderbrekings herhinner…

Griekeland tree drasties op

Die Regering van Griekeland het sonder vooraf aankondigings, die land se nasionale Uitsaaidiens van die lug afgehaal met die verduideliking later dat dit gedoen is om geld te spaar wat…

Reserwebank in die knyp

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank is blykbaar erg bekommerd oor die hofsaak wat voor die deur is waartydens Mark Shuttleworth se aansoek om die land se valutabeheerstelsel ongrondwetlik te laat verklaar, rampspoedige…

Mandela op sy laaste?

Die Suid-Afrikaanse Weermag is op 24 uur gereedheid en die lugmag se vlugbemanning is gevra om hul selfone te alle tye aangeskakel te hou. Die inligting is so pas by…

rolex replicas for sale