ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 12, 2013

Loof Hom

HALLELUJA! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel! Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid! Loof Hom met basuingeklank,…

Magsvertoon by Hospitaal

Derduisende Rand word spandeer aan veiligheidsmaatreëls van die Polisie om ingange na die hospitaal te beheer en voertuie te deursoek wat die perseel wil binnegaan. Al die maatreëls word getref…

Weghardloop-sending kos R163 miljoen

Die omstrede “inval” in die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) om rebelle teen te staan het Suid-Afrika R163 miljoen uit die sak gejaag. Die opspraakwekkende inligting is bekend gemaak na aanleiding van…

Nuusflitse

• Drie plaaslike vlinder spesies het blykbaar uitgesterf en nog 14 word ernstig bedreig, word in ‘n gesaghebbende nuwe publikasie bekend gemaak. Navorsers het ook ’n spesie wat dekades gelede…

Ons land verval tot ruïnes

Laat my toe om eerstens ons dank en waardering uit te spreek teenoor die lesers wat in groot getalle hulle waardering en gelukwense oorgedra het met Die Vryburger se eerste…

Hofdatum oor e-tol vasgemaak

Regter Lex Mpati, president van die Appèlhof, het twee dae gereserveer vir die saak oor e-tolstelsel in Sentraal Transvaal. Die Appèlhof sal op 25 en 26 September die saak van…

LP’s se swak gedrag word ondersoek

Parlementslede se swak gedrag sal binnekort tydens ’n spesiale vergadering bespreek en ondersoek word. Die parlement se speaker, Max Sisulu, het in ’n toespraak oor die parlement se begroting gesê…

Duitsland bestraf Obama

Die Obama-administrasie van die VSA het deurgeloop onder die skerp woorde uit Duitsland oor onthullings dat die National Security Agency (NSA) talle mense se e-pos asook hul internet gedrag wêreldwyd…

SAPD toegegooi met siviele eise

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het minstens R320 miljoen se siviele eise teen hulle gehad wat toegestaan is gedurende die afgelope jaar. Dié skokkende syfers is bekend gemaak deur Nathi Mthethwa, Minister…

SAL diskrimineer openlik

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het geen blanke mans oorweeg vir die kadette program vir voornemende vlieëniers nie. . Gedurende Augustus verlede jaar het die Lugdiens sy vorige besluit opgehef wat…

Malema so jongste skuif

Julius Malema het ’n politieke platform, gestig. Hy noem dit die Economic Freedom Fighters (EFF). Hy wil glo met die platform ’n nuwe party tot stand bring. Hy sê die…

Opera 2000 se spogaand

Wie sal wil beweer dat ons volk nie sy eie kultuurerfenis lewendig kan hou nie? Opera en operette vorm so ‘n integrale deel van ons eie oorgeêrfde kultuur dat ons…

rolex replicas for sale