ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 5, 2013

Nuusflitse

• Die prys van alle grade petrol sal eerskomende Woensdag met 8 sent per liter daal en diesel 4 sent per liter goedkoper sal wees, het die Departement van energie…

Nogtans…

Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die…

Stink houding!

Ek kan nie verstaan waarom die DA so teleurgesteld is oor wat met hulle bus gebeur het nie! Volgens die DA was dit die ANC jeugliga wat hul probeer vuilsmeer…

Aftree ouderdom 70 jaar vir Britte

Volgens Tom McPhail, pensioene spesialis van Hargreaves Landsdown, sal die normale aftree ouderdom in Brittanje binne die volgende tien jaar tot 70 jaar verhoog word. Een van die hoofredes is…

’n Jaar is verby

Die Vryburger is hierdie week een jaar aan die gang. Sy eerste berigte het op 4 Junie verskyn. Sedert daardie dag het Die Vryburger van krag tot krag gegaan, en…

ANC regering gee miljoene vir Erfenissentrum

Genl. Gert Opperman, Hoof Uitvoerende Beampte van die Erfenisstigting, het bekend gemaak dat die regering in ’n skrywe aan hom, R12,574,450 skenk ter uitbouing van die Afrikaner se kultuurerfenis. Die…

ANC wil wit jeug akkommodeer

’n ANC-LP, Judy Tshabalala vra dat die wit en die swart jeug oor dieselfde kam geskeer moet word, want die ANC het die bevrydingstryd vir nie-rassigheid begin en deurgevoer. Sy…

Arrogante rowers is ook plunderaars

“Mag ek miskien dié krultang vat? Wat van dié parfuum? As ’n groep van drie arrogante swartes op hierdie wyse jou huis besteel en plunder, word alles een nagmerrie. Die…

Zille kry snaakse teenkanting

Helen Zille se besoek aan Khayelitsha in die Wes-Kaap was toe minder aangenaam. Sy het per bus daarheen gereis en is later begroet met ’n ongure verwelkoming toe menslike afval…

Jy het regte tydens padblokkades

Mnr. Johann Marx, ’n motoris van die Wesrand is omgekrap na die Johannesburgse metropolisie (JMPD) hom talle kere met arrestasie gedreig het om uitstaande boetes by ’n padversperring te betaal….

Nelspruit beswaardes gaan hof toe

Vir meer as ses jaar woed die stryd rondom die naam van Nelspruit, die hoofstad van Oos-Transvaal. Nou gaan die beswaarde inwoners die saak in die hof voer. Na verwagting…

Rassisme by Laerskool?

As die ou Suid-Afrikaanse vlag asook ‘n foto van Julius Malema wat langs dié van ‘n aap hang die Nuwe Suid-Afrika se mense skok dan ontstaan die vraag of dit…

Vloede oor Sentraal-Europa

Nege mense het reeds gesterf in vloede wat Sentraal-Europa teister. In die Tjeggiese Republiek was 7000 mense genoodsaak om hulle huise te ontruim. Volgens die weervoorspelling word daar nog kwaai…

Oos-Kaapse boer vermoor

Die liggaam van ’n vermoorde boer in Queenstown distrik is in ‘n vrieskas gevind. Dit is die soveelste geval waar vermoordes se lyk in ’n vrieskas gestop is deur die…

Brandweer raak net weg

Dit is kwalik twee weke nadat die Parys-munisipaliteit se splinternuwe brandweer voertuig sommer net soek geraak het en nou is hul enigste ander voertuig blykbaar deur ’n dronk brandweerman in…

Motorfietse vasgevang in sneeu

Sowat 90 motorfietsryers is in die sneeu vasgevang na hewige sneeu neerslae in die Wes-Kaap. Die groep is tydens hul toer deur die sneeu oorvan in die Sutherland omgewing en…

Verkeersbeampte verdink van stropery

Jennefer Brown, ’n verkeersbeampte in die Laeveld sal in die hof moet verduidelik waarom sy saam met haar man en drie ander persone, wat reeds almal in hegtenis geneem is,…

rolex replicas for sale