ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 4, 2013

GROMAR VIER 175STE HERDENKING VAN DIE GROOT TREK

Dit is vanjaar die amptelike 175ste herdenking van die Groot Trek. Om hierdie geleentheid te vier word daar landswyd talle geleenthede deur verskeie kultuurorganisasies aangebied. Daar is reeds op die…

Ope brief aan Dr Titus

Geagte Dr Titus, U rubriek in Rapport van 2 Junie 2013 onder die titel “ Danny Titus: Is bruines werklik so verdeeld soos Afrikaners?” het betrekking. Ek vind dit opmerklik…

Transnet vra nog geld

Transnet wil die beperking op sy buitelandse lenings nou verdriedubbel om besteding op infrastruktuur te finansier. Transnet se finansiële hoof sê hy sal gedurende September weet of die versoek om…

Minister verloor magte

Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het sekere magte verloor wat van haar weggeneem is en nou aan ’n kollega toegewys is. Pres. Zuma het magte rakende die…

Alternatiewe roetes bestaan sê LUR

Ismail Vadi, Sentraal Transvaalse LUR vir Vervoer, sê daar is wel alternatiewe paaie vir diegene wat nie die e-tol paaie wil gebruik nie. Hy het tydens ’n mediakonferensie gesê dit…

Grondeise – nou kan die poppe dans!

Baie honderde boere, of hulle nasate, kan voortaan grondeise instel teen die regering. Die eise kan ontstaan as gevolg van honderde landbouers wie se grond onteien is tydens die apartheidsjare…

Boer klap verkeersbeampte

Mnr. Dewald Slabbert, ’n jong boer van Hoedspruit in Noord-Transvaal is vir aanranding aangekla nadat hy glo ’n verkeersbeampte in die gesig geklap het. Die beampte het die jong man…

S.A. se ekonomiese groeivooruisigte daal

Volgens die adjunk direkteur-generaal vir ekonomiese beleid in die tesourierafdeling, Nomfundo Tshazibana, moet die ekonomiese groeiverwagting vir 2013 op 2% gestel word. Sy het uitspraak gemaak tydens ‘n paneelbespreking van…

Nog kruise is geplant

Die afgelope naweek het volksgenote weer bymekaar gekom en wit kruise geplant vir die talle moorde op volksgenote. Vir elkeen wat sy lewe verloor het in die volksmoord, word ’n…

Watter duister plan broei hier?

Die Vryburger het voorheen rapporteer van ‘n aantal trekkers en ander landboutoerusting wat in die distrik van Vrede letterlik “geberg” word terwyl niemand wil erken waarvoor die toerusting aangekoop is…

Groter tekort op handelsbalans

Suid-Afrika se handelsbalans het in April met ‘n tekort van R15-miljard geëindig volgens die maandelikse verslag van SARS wat op 31 Mei bekend gemaak is. Die tekort is aansienlik groter…

Ek sien dit so!

Neelsie het die afgelope week heerlik met sy eie mense gesels op Die Vryburger se webblad. Die skrywers van ons eie Volkskoerant is net so vasbeslote om eendag in ‘n…

’n Belangrike gebeurtenis

Ds Ferdie Devenier word, soos die Vader wil ingehuldig as Lid van die Volksraad op 15 Junie 2013. Daar is slegs 120 plekke beskikbaar vir volksgenote wat hierdie aandoenlike, maar…

Die Stadsraad van Pretoria en Kleinfontein

Die polemiek rondom Kleinfontein het uiteindelik ook daartoe gekei dat die Stadsraad ’n verklaring uitgereik het in die verband. Die Vryburger het die verklaring vrylik vertaal terwille van ons lesers….

Die stryd om volksvryheid

Mnr. Ben Geldenhuys, lid van die Boere-Afrikaner Volksraad het tydens die Republiekfees vieringe te Paardekraal, belangrike gegewens bekend gemaak rondom die werksaamhede van die Volksraad, en oor bepalings van die…

rolex replicas for sale