ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: June 2013

Franse verlsaggewer se mistasting

Die Franse nuusagentskap, France24, het berig dat blankes nie die hospitaal besoek waar die terroris Mandela aan die lewe gehou word en tot die gevolgtrekking gekom dit is omdat blankes…

In sy huis doodgeskiet

Mnr. Roelof du Plessis (46) is Donderdagoggend in sy woonhuis doodgeskiet nadat vyf terroriste die huis in ’n middernagtelike uur binnegekom het. Hulle het eers sy seun aangehou en wou…

Beroerte: nuwe simptome – slaan ag daarop

Moenie dink jy is te jonk vir ’n beroerte-aanval nie! Hier is nog ’n simptoom om op ag te slaan indien jy dink dat ’n persoon beroerte het of nie….

Bloulig-bestuurder onbekwaam

Die bestuurder van die bloulig-motor wat blykbaar die ongeluk veroorsaak het in Krugersdorp waartydens Thomas Ferreira baie ernstig beseer is, is twee keer gedruip vir sy poging om ’n gevorderde…

BKA hou vergadering

Die Federale Volksparty het in ’n persverklaring bekend gemaak dat ’n vergadering gehou gaan word in Pretoria,. Die party wys daarop dat dit ’n Volksvergadering sal wees. Die tersaaklike deel…

Blankes vrees Mandela-dood

Die Franse Nuusagentskap France24 skryf in ’n berig dat blankes vrees die dag wanneer Mandela dood is en daarom besoek hulle nie die hospitaal nie. In die berig word gemeld…

Radebe se transformasie-plan

Daar is reeds meer as 20 vakante senior landdros poste wat nou vir vier jaar onbeman is omdat Minister Radebe die poste slegs aan swartmense wil toeken. Die Landdrostekommissie se…

Spesiale promosie – Die Vryburger

Die Vryburger wil, in die lig van die uitmuntende groei wat ondervind word in die lesers getalle, iets terug ploeg na sy ondersteuners. Sakemanne, en lesers in die algemeen, kan…

Die Vryburger boer vooruit

Gedurende die afgelope drie maand het Die Vryburger se lesers met meer as 36% gegroei wat ’n gemiddelde van sowat 12% per maand beteken. Nog meer opwindende nuus is dat…

Malema kry jeug se steun

’n Onafhanklike opname wat onlangs gedoen is, toon aan dat Malema sowat 25% van die swart jeug se ondersteuning geniet. Pondering Panda, ’n navorsingsmaatskappy se verslag toon dat ’n groot…

Volksvergadering – Vrydag 4 Oktober 2013

Die VVK- Registrasiebeamptes van Swartruggens en Koster het besluit om op 4 Oktober 2013 in die Koöperasiesaal te Koster, ‘n Volksvergadering byeen te roep teneinde die VVK – geregistreerde Volksgenote…

Nuusflitse

• Paul Maqolosane Zwane, die motorbestuurder van Sasolburg se burgemeester, word deur ‘n klag van roekelose en nalatige bestuur in die gesig gestaar nadat hy ’n voetganger op die R57-pad…

Week van groter rustigheid

Gedurende die afgelope week het Boere-Afrikaners meer rustigheid beleef met die alledaagse gebeure wat minder traumaties was as wat in die normale gang van sake in hierdie land die geval…

Cosatu verkies Freedom Charter

Volgens die Sekretaris Generaal van Cosatu, Zwelinzima Vavi, se toespraak by die Universiteit van Kaapstad benodig die land se ekonomie radikale veranderings alvorens dit sal regkom. Vavi sê dat radikale…

Kul jou hier, kul jou daar

Die Sweep is bewus dat hy al ‘n wit streep geklap het dwarsoor die 1.5meter breë agterstewe van die SAPD (Sangomas for Arms and Panga Distribution), maar hulle is so…

Bybel skeefgetrek

Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne…

Snowden “veilig” in Moskou

Pres. Vladimir Putin van Rusland het bevestig dat die Amerikaanse Intelligensie-kontrakteur, Edward Snowden steeds in die deurgang gebied van die Moskouse lughawe is. Putin het gesê Snowden is ‘n vry…

Perdeskou – eeu van trots

Senekal: Die gemeenskap van dié Vrystaatse dorp is ywerig om die perdeskou wat jaarliks aangebied word, vir die 100 ste keer te hou. Senekal het bekendheid verwerf vir sy prag…

Drie kampvegters struikel

Dit is bekend dat Nelson Mandela, voormalige terroris en later ook die president van SA, kunsmatig aan die lewe gehou word terwyl voorbereidingswerk vir die begrafnis blykbaar reeds begin het….

Redding soos ’n ridder van ouds

Wyne Prins (nie ridder nie) het soos ’n prins van ouds sy meisie se lewe buite gevaar gestel toe vier swartes by hulle woonplek ingebreek het. Wayne, ’n finalejaar ingenieur…

Hofsaak tussen Player en vriend

Gary Player, Suid-Afrika se gholflegende van die vorige eeu, sê hy gaan in die hof wys dat hy sy voormalige vriend, die welgestelde sakeman Dave King, nie ’n sent skuld…

ANC bemors lughawe

Stil-stil kom vyf ANC ondersteuners die Kaapstadse Lughawe gebou binne en smyt emmers vol menslike afval oor die vloer van die op- en aflaai punte.. Die vyf swartes is glo…

Jong seun word Internasionaal vereer

Simon Scholtz (17) van Pretoria is in New York, VSA vereer vir sy projek om krag op te wek. Hy is ’n skolier van die Hoërskool Montana en is by…

Foutbal

Dis weer die eerste keer in ’n lang tyd waar daar ’n sport gebeurtenis is waaroor geskryf kan word. Ek praat nou nie van die bokspringe se toets waar daar…

Koper-diewe floreer

Alhoewel diefstal op Koper in Mei vanjaar afgeneem het met 10%, is dit nog ’n florerende bedryf wat maandeliks sowat R10 miljoen beloop. Volgens die Sacci-koperdiefstal barometer is koper ter…

Diepe verdeeldheid in ANC-Jeugliga.

Die ANC-jeugliga se verdeeldheid is nog nie besweer nie. Dié liga het sy voormalige woordvoerder, Floyd Shivambu, permanent geskors. “Mnr Shivambu het dit sy voltydse werk gemaak om die liga…

Plaasaanvalle bly kommerwekkend hoog

’n Woordvoerder van Projek2010 het aan Die Vryburger bekend gemaak dat plaasaanvalle steeds kommerwekkend hoog is en dat dit slegs Genade is dat die meeste aanvalle sonder lewensverlies is. Tot…

Veekundiges skaars en onervare

Jonger mense wat toetree tot die veekundige bedryf is in die posisie dat hulle sonder die nodige ervaring moet optree en dit nog in die afwesigheid van noodsaaklike mentors, wat…

Diewe vinnig vasgevat

Twee diewe is kort ná ‘n rooftog by ‘n fabriek in Roodepoort in hegtenis geneem. Die twee rowers het die werkers van die Sweet Fantasy-fabriek met vuurwapens aangehou en een…

Franse polisiediens op-en-wakker.

Die Franse polisie het ses kwaaddoeners in Parys in hegtenis geneem wat terreuraanvalle beplan het in Frankryk.. Die aanklaer se kantoor in Parys sê die ses verdagtes word deur teenterreur-beamptes…

Vir die Huisvrou – sjokoladesous

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons twee lekker Bar-one-sous resepte wat mens oor vrugte of oor roomys kan eet. Mens…

Waak teen oormatige voedsel invoere

Die regering moet daadwerklike stappe doen om te verhoed dat nie nog boere die bedryf moet verlaat, en die land aangewese moet word op onvolhoubare invoere van elders nie. TLU…

Uiteindelik vrygelaat

‘n Switserse vrou wat vir 15 maande in Jemen as gyselaar aangehou is, is uiteindelik bevry en het in Katar aangekom. Die Switserse regering en die amptelike nuusagentskap het die…

Skoolhoof aangekla oor sy wreedheid

‘n Swart skoohoof van Khayelitsha in die Wes-Kaap het ’n R3, 000 boete op die lyf geloop nadat hy skoonmakers beveel het om ‘n lewendige hond moes gaan begrawe. Die…

Betogers hartlik welkom!

Pres. Jacob Zuma sê dat Suid-Afrikaners wat protes wil aanteken teen die besoek van Barack Obama, is welkom om dit te doen. Die Amerikaanse man sal na verwagting eerskomende Vrydag…

Burgemeester rand joernaliste aan

Kimberley: Die burgemeester van Kimberley, Agnes Ntlangula, moes glo inderhaas deur haar eie mense weggevat word na sy twee verslaggewers wou te lyf gaan en minstens een geklap het. Ntlangula…

Afrikane, Suid-Afrikaners of Afrikaners?

Hierdie is ‘n ope brief aan diegene wat hulle Afrikanerskap ernstig opneem. Dit is nie ‘n aanval op enige persoon of groep persone nie. Dit is wel ‘n saak wat…

Boetes minder teen konstruksie maatskappye

Die verskillende konstruksiemaatskappye se aandeelpryse het aansienlik verbeter nadat die omvang van die boetes teen hulle oor onmededingende gedrag bekend gemaak is. Die boetes van bykans R1,5 miljard wat teen…

Daar is leerkragte en ander is opvoeders

In Newcastle het ’n skoolhoof ernstige probleme ondervind met dogters wat lipstiffie aansit in die waskamer en dan die spieëls “soen” om die lipstiffie merke te laat op die spieëls….

Vyfjarige skiet haarself dood

VSA: ‘n Vyfjarige dogtertjie het haarself per doodgeskiet terwyl haar ma inkopies gaan doen het en haar alleen tuis gelos het. Die polisie het die meisie in ‘n slaapkamer in…

Angie moet verskoning vra

Die a-politiese organisasie “Equal Education” het ‘n beroep op Angie Motshekga, Suid-Afrika se Minister van Onderwys gedoen om in die openbaar haar verskoning aan te bied vir wat genoem is…

Swierige troue vir sportster-families

Swemster Ryk Neethling se jonger suster, Jean-Marié (23), is gaande oor haar troudag. Sy is verlede Saterdag getroud met die voormalige Bloubul-flank CJ Stander (23) nadat hulle ewige trou aan…

Dagga-smokkel neem toe

Meer as R500, 000 se dagga is in ’n taxi in Kimberly gekry en drie mans is gevange geneem. ’n Polisiewoordvoerder van die gebeid beweer dat die kweek van dagga…

Bye in SA onproduktief

Die Suid-Afrikaanse bye is glo onproduktief, en byeboere het rede om bekommerd te wees omdat die bye nie ’n geballanseerde dieet het in Suid-Afrika nie. As jy heeldag en elke…

Werk sonder betaling

Welkom: Die Goudveld munisipale amptenare in senior poste wat dié week dalk hulle rekeings wil betaal, moet nie wag vir salaris inbetalings nie. Hulle sal maar ander planne moet bedink….

Baie gekant teen Obama besoek

“Obama verteenwoordig geweld. Hy het nog niks gedoen om Afrika te help nie, en beslis niks om Suid-Afrika te help nie.” Dit is die standpunt van Tasneem Essop, die voorsitter…

Vervolgingsgesag tree onwettig op

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) tree onwettig op in hul besluit om adv. Glynnis Breytenbach uit haar pos te gooi en boonop te verplaas. Dit kom dan neer op kontrakbreuk en…

Polisiebeamptes weier Afrikaanse klag

Die polisie wou nie Gerhard Smit van Garsfontein, Pretoria se verklaring in Afrikaans aanvaar nie. Hy was genoodsaak om in die lig van die ongerymdheid in die polisie, ’n e-pos…

Weermag ambulanse is flenters

Die Weermag beskik blykbaar nie oor een ambulans wat in ’n padvaardige toestand is nie. Twee splinternuwe Vito-bussies wat ’n klein fortuin gekos het, staan glo reeds langer as ’n…

Ek sien dit so!

Dis darem heerlik om te sien hoe ons mense soos volwassenes met mekaar kan kommunikeer, en selfs soms argumenteer. Dit is juis hierdie konstruktiewe kommunikasie wat duidelik na vore getree…