As jy werkloos is, kom besoek Werk en Wen. Hulle gaan jou probeer help om weer jou eie geld te verdien.
Het jy puik gehalte produkte nodig? Besoek Werk en Wen!
Werk en Wen is ’n nie-winsgewende onderneming en bestaan reeds 20 jaar.
Die hoofdoel is om volksgenote te help om ’n inkomste te genereer.
Produkte wat u dalk self vervaardig kan met ons hulp wyer bemark word.
Ons kan u help om in goeie gesondheid te bly want Werk en Wen het ’n wye verskeidenheid gesondheidsprodukte beskikbaar wat goedgekeur is deur die Mediese Raad van SA.
.
Werk en Wen sal van tyd tot tyd die produkte aan u bekend stel in Die Vryburger.
Werk en Wen ontvang geen finansiële ondersteuning van enige instansie nie en genereer sy inkomste uit verkope van ’n reeks unieke produkte..
Besoek die Werk en Wen se webtuiste by: www.werkenwen.co.za
Of besoek ons by die Magmedgebou, Braam Pretoruisstraat 378 Magalieskruin, Pretoria
Skakel ons kantoor by 0765278865 – Rina en 071599787 – Piet.
Werk vir n blanke met jare lange ondervinding maar geen papiere agter jou naaam is so skaars soos hoendertande.
Werk vir n blanke met jare lange ondervinding maar geen papiere agter jou naaam is so skaars soos hoendertande. En dis die man op straat van 45 – 55 en ouer wat dit vandag die hardste voel. Toe hul kind was was daar nie geld om daardie ouens te laat leer nie, maar hulle kan werklik alles doen omdat dit van hulle verwag was dat hulle als moes kon doen en hulle het werk met salaris gehad om vir hulle gesinne te kon sorg, maar vandag is dit n werklike nagmerrie met die dat elke 2 de ou n graad van iewers af tevoorskein en as hy sy kennis in praktyk moet toe pas kan hulle nie, maar hy trek daardie salaris…