Landbou ekonome voorspel ’n donker tyd wat voorlê vir boere in Suid-Afrika. Die spens van Afrika kan binnekort die bedelhuis van die wêreld word.
Een van Absa se ekonome voorspel selfs dat die land binne 40 jaar slegs 7,000 boere sal hè weens verskillende faktore.
Tans is daar sowat 35,000 aktiewe landbouers in die Suid-Afrika.
Ekonome en landbou kenners meen egter dat die jaarlikse loonverhogings, natuurrampe soos droogtes en oorstromings, ’n groot invloed gaan uitoefen op landbouers se toekoms. Die immer stygende inset koste maak dit moeilik om alle verpligtinge na te kom.
Arbeidswette is die hoofrede waarom honderde bekwame en suksesvolle boere reeds die land verlaat het om elders hul kundigheid aan te wend. Die volstruisbedryf ’n voorbeeld. Die bedryf het in die afgelope paar jaar 50% kleiner geword. Die suiwelbedryf stuur op ’n enorme ramp af.
Leiers in georganiseerde landbou sal baie vinnig nuwe planne moet maak as Suid-Afrika nie binnekort ’n invoerder van voedsel wil wees nie, word gesê. Dit is bekend dat die meeste ingevoerde voedsel nie vergelyk kan word met die gehalte wat tot dusvêr in Suid-Afrika geproduseer word nie.
Die ingevoerde produkte is ook meestal aansienlik duurder as die binnelandse produk.
Die boere van hierdie land het meer mag as wat die regering kan hoop om te hê.
As die boere staak, sal nie net plaaswerkers vrek nie, maar die hele industrie wat deur boere aan die gang gehou word.
Verwerkings aanlegte soos meulens, melk verwerkings aanlegte, inmaak fabrieke, en ‘n magdom ander ook.
En dan kom ons nog by die industrie wat die boer voorsien van al sy benodigdhede. Kunsmis en die hele chemiese nywerheid. Gifstowwe, medisynes ens.
Daar werk der duisende mense indirek vir die boere.
Selfs die verpakkings industrie, en dan die vervoer van die boer se produk na super markte.
Hierdie lys is enorm lank.
As die boere staak, dan vat ons hierdie land in minder as tyd terug.
Die boere is die Afrikaner se weermag.
Kom ons gebruik hom.