Terroris in huis doodgeskiet


Mnr. Henry Lubbe (39) het vroegoggend gehoor iemand peuter aan n deur.

Hy het sy vrou wakker gemaak en beveel om na die seun se kamer te gaan en die deur te sluit.
Gewapen, het hy ondersoek ingestel. Drie swartes het op hom afgestorm. Hy het die een ‘n kopskoot geskiet waarna die ander twee met sy skootrekenaar en ‘n paar bottels drank gevlug het.
Mnr. Lubbe en sy gesin is gelukkig ongedeerd alhoewel so ‘n voorval traumaties is.