Swartes kul hulle eie mense


’n Agentskap van die Kenneth Kaunda distriksmunisipaliteit in Wes-Transvaal wat armes moes bemagtig, kan byna niks toon wat verrig is met die sowat R16 miljoen wat hulle in twee jaar bestee het nie.

Die distriksmunisipaliteit (KKDM) se ekonomiese agentskap word in ’n verslag wat glo aan Beeld gelek is, uitmekaar geruk en word bestempel as ’n ondoeltreffende organisasie. Die mening is ook in die verslag uitgespreek dat die fondse eerder vir infrastruktuur, die verbetering van plakkerskampe en laekostebehuising aangewend kon word.

Die KKDM is veronderstel om Potchefstroom, Ventersdorp en Klerksdorp-omgewings te bedien.

Politieke waarnemers is van mening dat die swartmense waarskynlik nie omgee om hulle eie verarmde mense te benadeel nie. Die fondse was ondermeer bedoel om ook entrepreneurskap te bevorder, maar toe daarna ondersoek gedoen is, kon feitlik geen projek uitgewys word nie.