“Hy het soos ’n mal mens op my geskree toe ek opstaan om na die gestremde afdeling se toonbank te gaan,” vertel Jackie Bolton, ’n dame wat aan MS ly.
Haar vriendin het haar na Binnelandse Sake geneem om aansoek te doen vir ’n paspoort. Omdat die siekte al in ’n gevorderde stadium is, kansy nie meer ver loop nie en meestal in ’n rystoel.
Sy het haar beurt afgewag in die ry en die oomblik toe daar ’n plek oopgaan by die gestremde afdeling se toonbank, het sy opgestaan en stadig daarheen begin stap.
’n Groot swartman wat ook in die ry gestaan en toe opgespring en in Engels begin skree dat sy “ingedruk” het en “nié gestremd is nie. Bolton het probeer verduidelik dat sy aan MS ly en haar redes gegee hoekom sy nie die rolstoel ingebring het nie.
Hy het haar doodgeskree. “Die volgende oomblik het hy my weggestamp en ek het op die stoel geval.”
Bolton was geskok en gevra waarom hy haar stamp en op haar skreeu.
Sy woorde was: “I am an African. It is in our culture to push a woman when she gives us trouble.”
Die sekuriteit het alles gesien en niks gedoen nie.
Die bastard hulle het niks respek vir ons dan wil hulle he ons moet hulle respek en nie rassies wees nie….nou vra ek waar word die streep getrek.
“I am an African. It is in our culture to push a woman when she gives us trouble.”
Goeiedag Boere,
Hierby kan ons maar net byvoeg: “Dit is ook in dieselfde barbare se natuur om hul eie jong seuns dood te maak as deel van hul innisiasie-proses en om mensvleis te vreet saam met hul Sangomas.”
Die woord kultuur, beskryf iets wat opgerig of geskep word. ‘n Barbaar kan slegs afbreek en vernietig, daaroor is dit deel van sy “natuur” of in sy “gene”.
Boeregroete,
DuP