Die huwelik tussen Tokyo Sexwale en Judy is op die rotse.
Die wit vrou, Judy, is etlike jare gelede getroud met Sexwale, en uit die huwelik is twee kinders gebore.
Hulle is binne gemeenskap van goedere getroud.
Vir die afgelope 12 maande woon hulle nie meer saam nie. Judy het intussen ’n egskeiding aanhangig gemaak en eis die helfte van Sexwale se rykdom van R2 miljard.
Sy eis ook die woonhuis wat ongeveer R70 miljoen werd is.
Intussen moet Sexwale glo R150,000 per maand aan haar betaal en blykbaar R50,000 aan elk van die twee kinders.
Sexwale staan die eis tee en beweer sy rykdom was nie deel van die huweliksooreenkoms nie.
Hahahaha, hoe lekker lag ek nou. Toe vang slim sy baas….. hahaha
HA! ha. Stem saam met jou Johan 🙂
Dit het nog nooit gewerk nie en sal in die toekoms ook nie. y het sekerlik nou vir hom n ousie gevat.
Selfs R 1 Biljoen + sal my nie omkoop om met ‘n volksvreemde te trou nie!!