Promosie: Volkshulp2000 – ’n sterk hand vir die Volk


• Volkshulp 2000 is ’n welsynorganisasie wat volksgenote in nood tot diens is.
• Die Vryburger sal op ’n gereelde basis inligting verskaf oor die werksaamhede van hierdie pragtige organisasie.
• Kontakbesonderhede is soos volg: Volkshulp 2000, Posbus 11824, Queenswood, Pretoria 0121
• Telefoon nommer: 012-755 8201/2
• Faks: 012-333 6422
• Registrasie nommer: 004-086 NOW
• E-pos: [email protected]