Pediater vermoor in Wes-Kaap


Dr. Louis Heyns (59), ‘n pediater in die Wes-Kaap se lyk is in ’n vlak graf gevind nadat ’n intensiewe soektog plaasgevind het gedurende die afgelope vyf dae.

Sy liggaam is in ’n vlak graf in die Strand omgewing gevind. Die oorskat is naby die waterglybaan in Kusweg in ‘n vlak graf onder ‘n boom gevind.

Drie terroriste is in verband met sy moord in hegtenis geneem, volgens kapt. F. van Wyk, ‘n polisiewoordvoerder.

Van Wyk het gesê die vermoorde se Peugeot is by ‘n skrootwerf in Malmesbury gevind. Een van die verdagtes het die plek waar Heyns se lyk begrawe is, uitgewys.