ID Boek word vervang met slimkaart


Die eerste Suid-Afrikaners sal waarskynlik in Julie vanjaar die nuwe ID-slimkaart kry volgens die Minister van Binnelandse Sake.
.
Dit sal, volgens die Minister, tussen sewe en agt jaar neem om ál die groen strepieskode-ID-boekies te vervang maar kenners meen dit gaan nader aan tien jaar wees.

Die grootste beweegrede vir dieq verandering om die slimkaart in te span is om sekuriteit te verskerp.

Nuwe aansoekers gaan vanaf Julie ’n slimkaart kry.