Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, het erken dat 9,835 lede in die tyd tussen 1 April 2012 en 28 Februarie 2013 met volle salaris geskors is way die Departement meer as R8, miljoen aan salarisse gekos het terwyl die geskorste werkers by die huis gesit het.
Ewe so het Dina Pule, die Minister van Kommunikasie, ook erken dat Phil Molefe, die waarnemende groephoof van die SABC, sedert April verlede jaar met spesiale verlof is teen volle betaling. Hy het tot hede R2.2 miljoen ontvang om nie te werk nie.
Gugu Duda, die Finansiële Hoof van die SABC, is sedert September 2013 geskors. Sedertdien is R1,5 miljoen aan Duda betaal.
Waarnemers wys daarop dat staatsdepartemente word 60 dae tyd gegee word om tug prosesse af te handel, wat duidelik nie toegepas word nie.
Dit word waarskynlik so uitgerek om die betrokke amptenaar te bevoordeel.
As dit so aanhou gaan die belastingbetalers nie kan byhou nie – die melkkoei gaan vrek, het een woordvoerder gesê.
Die Witkoei Beslis. Want die Swart het geen Spene nie.
En Mthethwa se misdaad kom af. Wat is dit? is hy van sy idiotiese sinne beroof of wat? Kyk na die getal polisiebeamptes (as mens hierdie skuim so kan noem) wat geskors is. n Internasionale skande tot die mag 5. Elders op ander blaaie word die getal op 14,000 gestel. Hulle werk nie, hulle is dag in en uit skelm. Hoe kan ek die goed vertrou? Beslis is die witkoei dood, en die swarte het nie spene nie!