Diamant teen rekordprys opgeveil


’n Kleurlose diamant, peervormig in formaat, is in Europa verkoop op n veiling. Dieq besondere diamandt is die grootste wat nog ooit op veiling aangebied is.

Dit is vir meer as R250 miljoen verkoop, het die afslaer gesê.

Die Amerikaanse juwelierswinkel Harry Winston, wat wereld bekend is in die juweliers-omgewing, het die Winston Legacy-diamant van 101.73 karaat gekoop.