Die visepresident van Agri SA, dr. Theo de Jager, is in Tanzanië verkies as voorsitter van die Suider-Afrikaanse konfederasie van landbou-unies (Sacau).
Dr. De Jager, boer in die Tzaneen distrik. Hy volg Felix Jumbe van Malawi op wat verlede week bedank het uit die amp.
Jumbe wil blykbaar die politiek in Malawi betree.
Dr Theo as oud Ruiterwag President, bly trou aan jou Volk en werk saam hul asb.