Britte proe bloedsmaak van volksmoord


Rebecca Rigby, vrou van die soldaat Lee Rigby, wat verlede Donderdag op grusame wyse, helder oordag in ‘n straat in Londen vermoor is deur ’n swartman met ’n panga, treur en sukkel om die tragiese voorval te verwerk.

Die hele Brittanje is in rep en roer oor die voorval maar in Suid-Afrika word daar gemiddeld elke tweede dag ’n blanke op wreedaardige en brutale wyse vermoor terwyl die ganse wêreld daaroor swyg.

’n Woordvoerder van Volksmoord Projek 2010 het aan Die Vryburger gesê Suid-Afrika se Boere-Afrikaners verheug hulle nie oor die voorval in Brittanje nie, maar hoop dat die voorval hulle, en die res van die beskawing, met nuwe oë sal laat kyk na wat besig is om te gebeur in hierdie land.

Die Britte het met hierdie een wrede voorval inet die smaak van bloed geproe van die verskriklike volksmoord op Boere-Afrikaners, het hy gesê.
(Foto – Rigby egpaar)