Meer as 200 boere het die Regering se aanbod van die hand gewys om hulle grond te verkoop ’n die staat.
Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het dié inligting bekend gemaak nadat pertinente vrae in die parlement gestel is oor die saak.
Mnr. Pieter Groenewald, van die VF Plus-LP, het druk geplaas op Minister Nkwinti om die feite bekend te maak.
Groenewald wou weet hoeveel van die kooptransaksies platgeval het weens boere se weiering om die prys wat aangebied is, te aanvaar.
Hy wou ook weet hoeveel die koopprys wel aanvaar het en wat later terug getrek is.
Nkwinti het geantwoord dat die boere nie aanvaar het niie omdat die prys te laag was wat aangebied is.
Waarnemers meen dit is die hele probleem met die sogenaamde grondhervorming. Die regering bied belaglike lae pryse aan vir goed ontwikkelde plase en verwag dan dat boere dit moet aanvaar.
Om die probleem te oorbrug, het die regering besluit dat nuwe metodes toegepas sal word om grond en eiendom van blankes te bekom deur nuwe wette in werking te stel waarvolgens die staat enige belaglike prys kan aanbied en die eienaar verplig word om te verkoop teen sodanige prys, word gesê.
Is dit nie ‘n skande nie!!
Koop eerder grond by.
Flippen tipies van hierdie korrupte lot!!!! Die plase wat mooi en goed gevestig is sal die addres in elk net weer afbreek tot niks nie – belaglike snert man!!!! Hoekom nou gevestige plase vat – koop nuwe grond by en laat hulle dan daar ‘n bestaan probeer maak, maar nee, dis baaaaie makliker om op reeds gevestigde plase net aan te gaan en natuurlik, af te breek ook!!!
Daar is miljoene hektaar van die beste landbougrond binne in die tradisionele tuislandgebiede wat net daar onbenut le, of daar staan ‘n paar verlepte mieliejies.Verder sit die swartes daar in die son (of in die koelte as dit somer word) en drink bier en dosyne kleintjies le daar rond. Hulle is te lui om iets te doen om hulself op te werk. Hulle verwag die staat moet vir hullle sorg en verder word die blanke blameer vir sy toestand. Maar dis makliker om die wit boere se grond te steel teen belaglike pryse. Boere moet vasskop want met elke plaas wat aan hulle oorgedra word verdwyn ons geboortereg.