Mildred Oliphant, Minister van Arbeid het bekend gemaak dat 470 boere se aansoeke om vrygestel te word van die minimum loon vereistes, afgekeur is deur die Departement van Arbeid.
Die afgekeurde aansoeke verteenwoordig sowat 30,000 plaaswerkers.
Oliphant het gesê aansoekers het nie aan die vereistes voldoen nie.
Hy beweer dat sommige aansoekers nie finansiële state ingedien het nie terwyl ander nie bewyse voorgelê dat hulle met hul werkers oor die saak gepraat het nie.
Oliphant sê haar Departement het 1,988 aansoeke om vrystelling ontvang waarvan 613 aansoeke deur Wes-Kaapse boere is. Daarvan is 133 afgekeur.
Die aansoeke om kwytskelding was hoofsaaklik uit die Wes-Kaap, Oos-Transvaal, Noord-Transvaal en die Vrystaat.
Foto – Mildred Oliphant
Laat sy na haar donner gaan.
Die boere kan OOK staak.
Dan gaan ‘n paar miljoen van haar rasgenote werk verloor.
Die boere is die grootste werkskepper in die land. Nie die wat op die plaas werk nie, maar die wat daar buite in die fabrieke werk wat die boer se produkte verder verwerk.
Vervoer, verpakking, bemarking en so gaan die proses deur derduisende hande voordat dit in die kookpot beland.
En dan nog die vervaardiging van produkte wat deur boere aangekoop word.
Mens word bang as daar mooi gedink word oor die mag wat in die boere se hande is.
Mooi gestel Areold, die boere is die hand wat kos gee maar word deur die hond gebyt, kyk mooi wat gaan gebeur as hierdie 470 boere hul werkers af betaal