ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 30, 2013

Sindikaat beroof MTN

‘n Immigrant van Letland is in hegtenis geneem nadat hy die selfoon maatskappy MTN uit lugtyd bedrieg het ter waarde van R5 miljoen. Hy is deur die Valke uitgevang. Die…

Bankia se aandele tuimel

Die vierde grootste bank in Spanje, Bankia, wat in 2011 gered moes word van ineenstorting, het op 28 Mei meer as 11-miljard se aandele aangebied om €15,5-miljard te bekom om…

Grondgryp aanslag verskerp

Die grondeise proses, in die volksmond bekend as die grondgryp aksie, gaan ná 14 jaar heropen word om onder meer ook vorige eise wat afgekeur is, nou goed te keur….