ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 29, 2013

Vryheid – ons strewe

Hierdie afgelope week is Die Vryburger oorval met persverklarings, e-pos en telefoon navrae oor die Demokratiese Alliansie se liederlike optrede te Kleinfontein. Miskien is dit goed dat die DA weer…

Nuusflitse

• Die Lugmag bevelspos wat alle militêre vlugte behartig, het op 9 April reeds skriftelike toestemming gegee vir die landing van die Gupta-passasiersvliegtuig. Lt.kol. Christine Anderson, een van die twee…

Bevry my van jou geselskap!

Dit was so hittete of die gemeenskap van Kleinfontein het nie geweet wat hulle tref nie! Ek bedoel, hulle het letterlik amper nie geweet dat daar iets gebeur het nie,…

Jakkals prys sy eie stert!

“Laat ’n ander jou prys en nie jou eie mond nie; ’n vreemde en nie jou eie lippe nie!” – Spr 27:2 Om nederig te wees is vir die mens…

Verklaring oor staatsbeheerde Ondernemings

Die langverwagte verslag oor ondernemings in staatsbesit (OSB) is op 28 Mei deur die ondervoorsitter van die aangestelde ondersoekkommissie, Glen Mashinini, vrygestel. Die ondersoekspan was op 12 Mei 2010 aangestel…

Chaos in die SAPD departement?

Sedert 2002 het die SAPD net minder as 60,000 van sy voertuie geskrap. Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, het gesê die waarde van die 59,187 voertuie wat geskrap is,…

Oral korrupsie?

Is daar dan oral in die land, net waar jy gaan, korrupsie? Dit is die vraag wat nou op almal se lippe is. ’n Reuse-bedrogspul met padwaardigheidstoetse in Suid-Afrika is…

Hof moet besluit oor seun se dood

Mev. Wilna Buys van Vereeniging het toegelaat dat haar seun opleiding ontvang by ’n Opleidingsentrum. Uiteindelik is die seun sodanig mishandel deur personeel by die sentrum, dat dit hom sy…

Agtien boere kry vrystelling

Van die byna 2,000 boere wat aansoek gedoen het om vrystelling van die onrealistiese minimum loon vir plaaswerkers, het net 18 boere kwytskelding ontvang van die Minister van Arbeid. Verskonings…

ANC misbruik steeds behoeftige blankes

“Ons is huise en kos belowe, ons moet net aan die optog deelneem” Dit is die woorde van een van vele behoeftige blanke vroue wat aan die vroue-optog in Bloemfontein…

Toe word die liedjie se woorde waar

Danie Nel (25) van Bloemfontein het saam met vriende gaan jag. Dit was sy eerste jaggeleentheid en hy was baie opgewonde. Toe skiet Danie twee bokke met een skoot! “Hy…

Speurder geskiet deur terroris

Polisiespeurder Deon Jardim (31) is voor sy twee pragtige klein dogtertjies deur n terroris vlak buite sy huis in Pietersburg geskiet. Die .38 rewolwerkoeël het sy hart net-net gemis,. Deon…

BBP struikel

Volgens syfers van die Bruto Binnelandse Produk (BBP) wat op 28 Mei deur Statistiek S.A. vrygestel is, was die eerste kwartaal vir 2013 die swakste in vier jaar met ‘n…

Umalusi: Nuwe akkrediteringsproses knel Privaatopvoeding

‘n Onderwys- of Opvoedkundige instelling wat sy sout werd is, se deure staan altyd oop vir enige persoon of Instansie wat sy werk wil evalueer of meet aan bepaalde hoë…

rolex replicas for sale