Matriekleerlinge dop soos vlieë
’n Skrale 28,500 matriek leerlinge het die her-eksamen geslaag wat in Februarie geskryf is. Die totale aantal druipelinge wat gekwalifiseer het vir her-eksamens is 86,113 leerlinge. Dit beteken dat hoogstens…
’n Skrale 28,500 matriek leerlinge het die her-eksamen geslaag wat in Februarie geskryf is. Die totale aantal druipelinge wat gekwalifiseer het vir her-eksamens is 86,113 leerlinge. Dit beteken dat hoogstens…
Die onopgeëiste pensioengeld beloop tans sowat R650 miljoen wat in die Staatsdiens se pensioenfonds lê. Joel Ramatlhape, inligtingshoof van die agentskap wat die Staat se pensioenfonds administreer (GPAA), by geleentheid…
Die gerugte van samewerking tussen polisie en misdadigers in die Wes-Kaap is ’n ernstige aantyging wat ondersoek moet word en moet mense met inligting na vore kom, sê die Minister…
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het met die ongegronde vervolging van adv. Glynnis Breytenbach ’n indruk gelaat dat die struktuur eintlik ’n klug is. Dit is die mening van ’n senior…
’n Sakeman, mnr. Herman Nell (39) word deur kenners uitewys as iemand wat aan tien fobiese versteurings ly nadat hy blykbaar wederegtelik deur die polisie aangehou is en omdat daar…
Die ANC in die Pretoria omgewing is al weer onder die soeklig met kontrakte wat aan sy eie ondersteuners toegeken is op ’n wyse wat verdag voor kom. Die sogenaamde…
’n Nuwe navorsingspan het bevind dat die besoedeling in die opvang gebied van die Olifantsrivier, nou sulke ernstige afmetings aangeneem het dat dit ’n bedreiging vir voedselvoorsiening geword het. Benewens…
Opera 2000 lewer as ‘n kleiner groep weer uitvoerings. Die konserte is deel van die Groot Trek 175-Feesvieringe om op ‘n luisterryke wyse ons daaraan te herinner dat die Voortrekkers…
Mnr. Johann Janse van Rensburg (57), ’n alombekende sakeman van Rustenburg is verlede Saterdag by sy woonhuis doodgeskiet tydens ’n terroriste aanval. Ses gewapende terroriste het Johann en sy vrou,…
Na lange jare en verskeie hofsake, is ‘n Taalwet deur Pres. Zuma ingestel op 2 Mei 2013, om te voldoen aan die voorskrif van die Grondwet oor tale om “nie…
RVB Paardekraal hou op 1 Junie 2013 die 3de Paardekraal Tydlyn Kompetisie, te Paardekraal Monument, Krugersdorp. Dis ‘n pret dag vir die hele gesin en buiten die pret, leer die…
Die Bankvereniging van Suid-Afrika het n ernstige waarskuwing gerig teen die inmenging in die land se stabiele banksektor. Dit volg nadat Tokyo Sexwale, Minister van Behuising aangekondig het dat sy…
Die ANC regeringverslag waarin lt.kol. Christine Anderson, van die Waterkloof-lugmagbasis se verplasingsentrale in Pretoria, beskuldig word dat sy saamgespan het om die Gupta-landing toe te laat, is eensydig en lasterlik…
’n Getroue leser skryf die volgende oor sy Internet diensverskaffer: n Interessante terugvoer wat ek, as kliënt van die afgelope 7 jaar, kry na aanleiding van klagtes nadat die dienste…
Gerugte vlieg rond van boere in Suid-Afrika wat leeu- en luiperdwelpies vanaf Botswanna insmokkel om later as trofees op hulle jagplase aan te bied vir oorsese jagters. Dit blyk dat…
Nuutste kommentaar