Nuwe opsporingsmetode dalk onwettig
Banke in Suid-Afrika het ’n nuwe manier om voertuie waarvan die paaiemente agterstallig is, op te spoor. Die nuwigheid word toegepas deur agente wat namens die banke met kameras toegerus…
Banke in Suid-Afrika het ’n nuwe manier om voertuie waarvan die paaiemente agterstallig is, op te spoor. Die nuwigheid word toegepas deur agente wat namens die banke met kameras toegerus…
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n maklike broodjie wat jy gerus kan bak as jy braai of in die…
Die Afrikaanse taal het woorde, uitdrukkings en gesegdes wat maar net eie is aan die taal wat ’n wonder is en ’n wonder sal bly. Hoor of lees net die…
Aan die Westelike hang van Ysterberg in die Polokwane distrik van Limpopo, naasliggend aan die N-1, lê die Witkruismonument ter gedagtenis aan diegene wat die lewe gelaat het in plaasmoorde…
In ’n persverklaring wat Die Vryburger ontvang het vanaf die Afrikaner Kultuurbond se bestuur, word die DA tereg gewys op hulle jeuglede se verwronge beeld van wat rassisme is. AKB…
Die Vryburger plaas hiermee ’n verkorte mening soos verskaf is deur regspersone aan AVS in verband met die intimidasie van Afrikaner kinders op sportgebied in Suid-Afrika. AVS is geregtig om…
Die Hoof Uitvoerende Beampte van Afrikaner Voolkseie Sport (AVS) het in sy skrywe oor die DA se klagte, ’n lywige uiteensetting gegee waarom ’n swarte toegang tot die Bokkieweek se…
Robert Mugabe, president van Zimbabwe het tydens ‘n onderhoud gal gebraak teen Nelson Mandela se versoeningsbeleid, en het hom beskuldig dat hy te veel van ‘n heilige probeer wees. Die…
Die Suid-Afrikaanse Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het aangekondig dat haar Departement so gou moontlik nuwe BBP-stralers sal aanskaf. Dié stralers kan glo heelwat meer as R1,6 miljard kos. “Ja,…
Alhoewel die Demokratiese Alliansie (DA) in sy huidige vorm as ‘n relatiewe nuwe party gesien kan word, kan sy wortels teruggespoor word na die Progressiewe Party van Helen Suzman, wat…
Die voormalige polisiekolonel, Anton Crafford, sê die spook van die Botes egpaar se vermoorde baba Wiehan is nou uit sy sisteem en die pienk voetjies van hul nuwe tweeling-boetie en…
Bykans ’n week nadat Bryan Louw deur lede van die Valke, (die polisie se elite-ondersoekeenheid) aangerand is, weet hy nog steeds nie waarom hulle hom van die pad afgetrek het…
Rebecca Rigby, vrou van die soldaat Lee Rigby, wat verlede Donderdag op grusame wyse, helder oordag in ‘n straat in Londen vermoor is deur ’n swartman met ’n panga, treur…
Na die verpletterende nederlaag wat die SANW in Sentraal-Afrika Republiek op die lyf geloop het, is die Minister van Verdediging skrikkerig om weer troepe na die gebied te stuur. Die…
’n Voormalige mej. Suid-Afrika, Odette Joubert, is deur twee swartes by haar huis in Bryanston, Johannesburg met vuurwapens aangehou en beroof. Die 49-jarige dame was in 1982 Mej. Suid-Afrika. Sy…
Alfa Romeo motorvervaardiger is bekend daarvoor dat daar altyd iets nuuts uit hierdie Italiaanse stal te voorskyn kom. Twee jaar gelede is die 4C konsep model aan die motor- publiek…
Landbou ekonome voorspel ’n donker tyd wat voorlê vir boere in Suid-Afrika. Die spens van Afrika kan binnekort die bedelhuis van die wêreld word. Een van Absa se ekonome voorspel…
’n Voorgestelde verbod op advertensies van alkoholprodukte wek groot kommer by alle rolspelers in die wynbedryf. Die verbod word tans deur die Departement van Gesondheid voorgestel, en minister Aaron Motsoaledi…
Hein Boonzaaier, Martin Keevy, Johan Prinsloo en Mark Trollip het weer in die Landdroshof verskyn op aanklag dat hulle ’n aanslag op die lewens van ANC-leiers beplan het. Die saak…
Oranjerivierwynkelder (OWK) in die verre Noord-Kaap het twee oorkondes op die 11de prysuitdeling van Muskadel SA vir sy muskadelwyn verower. Muskadel SA, geborg deur Enartis SA, het die gala-aand in…
Mildred Oliphant, Minister van Arbeid het bekend gemaak dat 470 boere se aansoeke om vrygestel te word van die minimum loon vereistes, afgekeur is deur die Departement van Arbeid. Die…
Die nou reeds omstrede Realcor Hotel se beleggers sal nie ’n sent uit die Rand ontvang as die likwidateurs die bedrag aanvaar waarvoor die hotel verkoop is op ’n openbare…
Die sogenaamde Folateng- privaatsale (wat swart bemagtigingsprojekte is) by vier Sentraal Transvaalse Openbare Hospitale is verlede jaar bedryf teen ‘n verlies van bykans R40 miljoen. Dié skokkende inligting het bekend…
Die Multi-miljoen Rand suiwel-projek waarvan Die vryburger onlangs berig het, is weer in die nuus nadat vasgestel is dat die Gupta-familie ook by die projek betrokke was. Die projek wat…
Die Staatsdiens se soustrein waarop staatsamptenare die afgelope twintig jaar so lekker ry, gaan glo met nuwe wetgewing tot stilstand geruk word. Staatsamptenare sal nie net verbied word om met…
Pres. Jacob Zuma het sowat 14 groot eise teen die media ingestel sedert 2006. Dit blyk nou dat die President dalk n yslike rekening vir regskoste gaan kry en nie…
Dit blyk dat laerskole nog geen inligting van Onderwysdepartement gekry het wat rigtinggewend aandui hoe inheemse tale in 2014 vir gr. 0 en gr. 1 aangebied en ingevoer moet word…
Navorsers het ’n Oos-Afrikaanse modder-padda in een van die groter panne in die Krugerwildtuin gevind. Dit is glo die eerste keer in die geskiedenis dat navorsers die modder-padda in die…
Gereelde lesers van hierdie rubriek is seker al moeg vir wat ek nou gaan sê, ongelukkig is daar geen ander keuse nie. Ons moet die waarheid uitbasuin tot vervelens toe,…
Volgens tuinkenners is die droë winter die beste tyd om Petunias te kweek. Petunias is van die Solanaceae familie en Petunias is genus van 35 spesies van blommende plante van…
Geagte regdenkende, sowel as verkeerddenkende volksgenoot, Ek het die volgende op Facebook oftewel en verkieslik Bakkiesblad, geplaas na aanleiding van die DA se patetiese poging gister om met ‘n politieke…
Terwyl ‘n paar Geelgevlekte Rivierskilpaaie in die son gebak het, het ‘n swerm skoenlappers hulle “trane gedrink.” Die foto is in die Amazone geneem. Sommige waarnemers is van mening dat…
‘n Raar foto van rooi blits en ‘n aurora Rooi weerlig word so selde gesien dat dit slegs 25 jaar gelede as fenomeen bevestig is. Onlangse navorsing na die verskynsel…
Geagte en Gewaardeerde Volksgenote in SA, Die DA se “opmars” na Kleinfontein het betrekking (Sien asb o.a. hierdie skakel na Times Live se berig: http://www.timeslive.co.za/thetimes/2013/05/24/kleinfontein-s-top-brass-find-da-youth-bad-mannered (Ek streef o.a. in genade…
Die Volksraad Verkiesingskommissie het in ’n verklaring bekend gemaak dat die amp van Volksraadlid vir Natal aangewys is. Hier volg die volledige verklaring van die VVK: Nadat Mnr. Francois (“Franz”)…
Vandat ek my verstand het wat nou oor ‘n periode van 53 jaar strek, het ek myself nog altyd met die ATKV vereenselwig as ‘n Afrikaanse Kultuur Organisasie. Uit my…
Nuutste kommentaar