ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 20, 2013

Everest is so oorwin

Leë den Hond, ’n vrou van Johannesburg, het besluit om die majestueuse Mount Everest aan te durf. Sy het die afgelope naweek die derde vrou uit Suid-Afrika geword wat die…

Swak wetstoepassing op paaie

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het lande se verkeerswette en die toepassing van verskeie pad wette gemeet en ’n punt tussen 0 en 10 gegee. Nul beteken swak toepassing. Wetstoepassers is baie…

Mbeki deel slae uit

Die jonger broer van Thabo Mbeki, Moeletsi het die afgelope naweek hewige kritiek gelewer in Franschhoek oor hoe die ANC die land regeer. Hy het gesê dit is opvallend dat…

Terroriste vasgetrek in Wes-Transvaal

’n Boer van Delareyville in Wes-Transvaal het twee plaasaanvallers in die agterstewe geskiet nadat hulle ’n bejaarde man en sy vrou aangerand en beroof het. Talle boere en die polisie…

Die rykste man ter wereld!

Bill Gates is vanjaar weer die rykste man ter wêreld. Hy was in 2007 ook die rykste man volgens die Bloomberg miljardêr-indeks. Die Amerikaner het dié plek weggeraap voor die…

Gruwelike wreedheid tydens plaasaanval

Mnr. Les Adlam (67) en sy vrou Gayle (63) is op die plaas in Balmoral omgewing aangeval deur drie swartes. Mnr. Adlam is baie ernstig beseer en verkeer in die…

Stamsel-revolusie is hier

Die navorsing met kweek van stamselle was tot onlangs nog ’n droom wat bewaarheid moes word. Die eerste sukses waarvan Suid-Afrikaners baie bewus geword het, was toe klein Pippie Kruger…

Swarte se haatdraendheid by Binnelandse Sake

“Hy het soos ’n mal mens op my geskree toe ek opstaan om na die gestremde afdeling se toonbank te gaan,” vertel Jackie Bolton, ’n dame wat aan MS ly….

Regeringsvorme – ‘n mening

‘n Vriend vra my na aanleiding van Beatrix se abdikasie of ek dink dat die Britse koningin ook nou die tuig moet neerlê. Hy stem volmondig saam met die onlangse…

Diamant teen rekordprys opgeveil

’n Kleurlose diamant, peervormig in formaat, is in Europa verkoop op n veiling. Dieq besondere diamandt is die grootste wat nog ooit op veiling aangebied is. Dit is vir meer…

Realcor-veiling in gedrang

Die Realcor-hotelgebou te Bloubergstrand word hierdie week opgeveil. Daar is egter weerstand teen die veiling. Mnre. Willie van Zyl en Deon Pienaar het selfs n hofaansoek ingedien om die veiling…

Skooldogter raak weg by skool

Polisiebeamptes ondersoek ’n saak van moontlike ontvoering nadat hulle aanvanklik net na ’n vermiste persoon gesoek het. Joyline het van die terrein van Hoërskool Hercules, in Pretoria-Wes, verdwyn. Die aangeleentheid…

De Jager nuwe Sacau voorsitter

Die visepresident van Agri SA, dr. Theo de Jager, is in Tanzanië verkies as voorsitter van die Suider-Afrikaanse konfederasie van landbou-unies (Sacau). Dr. De Jager, boer in die Tzaneen distrik….

Motor rubriek –EMGRAND EC 7 1,8 liter

’n Aantal jare gelede het die Sjinese die motormark in S.A. betree en verskeie produkte het hulle verskyning gemaak. Een van die bekendstes is die Geely. Vir ’n tyd lank…

Dalk net ʼn duur buitelandse vakansie

Die Nelspruit munisipaliteit wil by die Indonesiërs gaan leer en raad vra oor hoe om wanbetaling en water- en krag diefstal in onwettige plakkerskampe te bekamp. Volgens Cathy Dlamini, die…

Boekhouer besteel rykmansbuurt

Die boekhouer van Silver Lakes-landgoed in Pretoria, Marlene du Plessis, is afgedank nadat bewyse gevind is dat sy moontlik bedrog van meer as R7 miljoen gepleeg het. Van die totale…

Renoster veiling behaal rekord pryse

Nie minder as 40 witrenosters is vir R10 miljoen verkoop op die jaarlikse veiling van die Natalse Natuurbewaring, het ‘n woordvoerder gesê. Die gemiddelde prys van die renosters het tot…

Ontmoet Volkshulp 2000

Volkshulp 2000 het op 21 Julie 1991 tot stand gekom om onder meer voedsel, klere, kontant en ander lewensmiddele te versamel om onder minder bevoorregtes en hulpbehoewende volksgenote te versprei;…

Met blydskap weer bymekaar

Trane van blydskap en n ponie wat verspot rondhardloop was die toneel toe Whiskey, die miniatuur-ponie uiteindelik na vyf dae weer by sy baas kon bly. Nicole Joubert van Bainsvlei…