Posbode gaar posstukke op
’n Bode wat posaflewering doen op die Italiaanse eiland Sardinië is aangekla van diefstal van meer as 400 kg posstukke wat by sy huis gevind is wat hy moes aflewer…
’n Bode wat posaflewering doen op die Italiaanse eiland Sardinië is aangekla van diefstal van meer as 400 kg posstukke wat by sy huis gevind is wat hy moes aflewer…
Wetenskaplikes in Stellenbosch reken dat vlieglarwes vir hoendervoer ook mettertyd as stapelvoedsel vir mense aangewend word. Voordat ons gril vir die nuwigheid moet ons dalk eers kennis neem van wat…
Derduisende Angolese burgers wat tans in Kaapstad is, se verblyfreg as sogenaamde vlugtelinge, verval eersdaags. Dié vlugtelinge se status verval binnekort en nou word die eerste geluide gemaak dat hulle…
Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie het ’n ondersoek gelas na vuurwapen handelaars. Hy het in sy rede verwys na “die wanpraktyke van beginsellose vuurwapenhandelaars” wat stukkende vuurwapens aan swartmense…
Munisipale kantore in Amsterdam in Oos-Transvaal staan in ligte laaie nadat sogenaamde dienslewerings betogers dit aan die brand gesteek het. Die dorp beskik nie oor ’n brandweer nie en boere…
Terroriste het ’n bejaarde man (85) in sy huis in Faerie Glen, Pretoria doodgeskiet, maar niks is uit die huis gesteel nie. Sy vrou is erg aangerand en dit wil…
Die bestuur van Volksmoord-Projek2010 het bekend gemaak dat die moorde op blankes gedurende April 2013 kommerwekkend is. Met die ter perse gaan van die berig, is 17 moorde reeds bevestig…
Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika wil na aanleiding van die Volksraad se onlangse gesprek met die Menseregte kommissie (MRK) van Suid-Afrika, ‘n ernstige beroep doen op volksgenote om te besin oor…
Die Suid-Afrikaanse weergawe van Playboy sal nie meer te koop wees nie. Die redakteur, Charl du Plessis, het glo verduidelik dat die “struikelblok van konserwatiewe lesers” een te veel was…
Berigte is ontvang dat geweerskote afgevuur is by die Wonderkop-stadion in Marikana toe diel stakende mynwerkers vergader het. Dit is nie bekend wie met gewere daar opgedaag het nie, en…
Een renosterstroper is gewond in ‘n skietgeveg toe veldwagters in die Pretoriuskop-gebied die stropers betrap het. Twee stropers is uiteindelik gevang waarvan die een gewond is. ’n Derde stroper het…
Nuutste kommentaar