ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 14, 2013

Stakings vernietig die landsekonomie

Die bestuur van Oranje Sake Instituut het in ’n persverklaring dit duidelik gestel dat daar met kommer kennis geneem word van die toenemende neiging tot stakings wat dikwels gepaard gaan…

Ruimtereis suksesvol voltooi

‘n Soyuz-ruimtetuig met die drie bemanningslede van die Internasionale Ruimtestasie het veilig in Kazakstan geland. Die ruimtevaarders Chris Hadfield van kanada, die Amerikaner Thomas Marshburn en Roman Romanenko van Rusland…

Vlieëniers wil klag indien by VN

Die twaalf Suid-Afrikaanse vlieëniers wat in Namibië aangehou was, oorweeg nou om die land se owerheid te dagvaar vir onwettige inhegtenisneming. Die vlieëniers voel dat die streng en wraaksugtige behandeling…

Bieber-konsert: diefstal ondersoek bly ’n raaisel

Deskundiges en ondersoekbeamptes bestudeer die beeldmateriaal van opnames by die FNB-stadion en het poligraaftoetse gedoen op werknemers by die stadion in ‘n poging om die raaisel op te klaar oor…

Droomwerk

Vind jou droomwerk in SA!

Nico van Rensburg sterf

Nico van Rensburg, die bekroonde konsertinaspeler wat die woord “tradisioneel” in boeremusiek behou het, is oorlede. Nico (76) is Sondagoggend oorlede na ‘n hartaanval Saterdag. In die tradisionele boeremusiekkringe was…

SA Lugdiens huur nuwe vliegtuie

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gaan in die volgende vier maande die eerste van 20 nuwe Airbus A320-vliegtuie in ontvangs neem. Die Minister Openbare Ondernemings, Malusi Gigaba, sê glo die bestelling…

Nog ’n Gupta-storie

Die Gupta’s is nou in die beskuldigings bank geplaas deur ANC-mense nadat kospakkies by die ANC se Wes-Transvaalse tak uitgedeel is om kiesers te oorreed om pres. Jacob Zuma te…

Oos-Transvaal word ondraaglik

Die nie-regeringsorganisasie, Green Revolutionary Council (GRC) se woordvoerder het gesê dat Omgewingswetgewing in Suid-Afrika is minder werd as die papier waarop dit geskryf is. Die uitlating is gemaak op ’n…

Winnie se goed word verkoop vir skuld

Winnie Mandela se kunswerke, meubels en ‘n spoggerige silwer teestel word eersdaags opgeveil om skuld te betaal. Sy het nagelaat om R20,000 verblyfkoste aan Abbotts College te betaal vir haar…

Hier kom oorlog

Mynwerkers in die Marikana gebied naby Rustenburg het nou in ’n landmyn verander. As een ’n voet verkeerd neersit, gaan daar ’n ontploffing wees wat ernstige gevolge inhou. Die plofbare…

Kredietkaart bedrog bly groot krisis

Die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric) het bekend gemaak dat kaartbedrog met plaaslike bankkaarte ietwat verminder het in Suid-Afrika. Die bedrog is egter steeds in Suid-Afrika van die hoogste ter wereld. Mense…

Droogte demp entoesiasme vir Nampo-oesdag

Die uiters swak ekonomiese toestande in die land, asook die moeilike landbou jaar vir graanboere in veral die vrystaat en Wes-Transvaal, het waarskynlik ’n demper geplaas op die entoesiasme van…

Die planne van ’n bankrot Lugmag

Die Vryburger het reeds verskeie berigte geplaas van die Lugmag se afskaling wat die effektiewe funksionering ernstig benadeel. Talle vlieëniers- asook navigator-opleidingskursusse in die lugmag is gekanselleer weens ’n gebrek…

Rowers vinnig vasgetrek

David van der Berg, ’n werktuigkundige van Bloemfontein staan bekend as die “mechanic met ’n gun”. Hy het nou weer, vir die hoeveelste keer, ’n misdadiger vasgevat. Hierdie keer het…

Vrou getuig van haar verkragting

Anja Lessing het met ’n droewige en bewende stem in die hof vertel hoe sy vier keer deur twee swartes verkrag is in ’n nag van hel. Anja is ’n…

Armblankes word deur ANC misbruik

In die Vrystaat het ’n nuwe tendens daarop gedui dat verarmde blankes misbruik word in die aanloop na volgende jaar se verkiesing. Die ANC het blykbaar ’n sogenaamde huur-’n-witte-plan op…

Staatsdiens lewer swak diens

Suid-Afrika se staatsdiens het sowat 300,000 vakante poste. Die poste wat vakant is, word in die nasionale én provinsiale departemente ondervind. Die feit dat die staatsdiens volgens dr. Corné Mulder,…

rolex replicas for sale