ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 13, 2013

Saoedi-Arabië vonnis ook met lyfstraf

Die hof het in Saoedi-Arabië twee mans met tronkstraf en lyfstraf gevonnis omdat hulle ‘n vrou tot Christenskap bekeer het. Die een man het haar ook gehelp om landuit te…

Emosie oor landboulone wek kommer

TLU SA spreek sy ernstige kommer uit oor die rigting waarheen die proses in verband met die problematiek rondom lone op plase beweeg. Die Hoofbestuurder van TLU SA, mnr Bennie…

Die Jakkals wil appelleer

Die Jakkals, wat bekend was as Carlos, ’n flambojante terroris en selferkende rewolusionêr wat waarskynlik die mees gesoekte man tydens die Koue Oorlog was, wil nou appelleer teen die lewenslange…

Dwelmhandelaars is betrap in Natal

Die Valke het in Natal beslag gelê op vyf motors en vier eiendomme wat aan ’n stuk of ses vermeende mandrax-handelaars behoort. Dié bates is vermoedelik aangekoop uit die fondse…

Al-Kaïda opleidingskampe in Suid-Afrika

Die opleidingskampe van Al-Kaïda het uitgebrei en is ook in Suid-Afrika te vinde. Die Valke se misdaadeenheid teen die staat asook die staatsveiligheid-agentskap (SSA) is blykbaar bewus van dié militêre…

Pionierboer verbou haselneute

Mnr. Danie Slabbert is ’n pionierboer wat nou haselneute gaan verbou. Hy is onlangs aangewys as jongboer van die jaar. Die Oos-Vrystaatse boer in Reitz het sowat 10,000 haselneut bome…

Padongelukfonds moet miljoene opdok

’n Hooggeregshof bevel bepaal dat die Padongelukkefonds (POF) ’n bedrag van R7,6 miljoen aan ’n voormalige student van die Universiteit Vrystaat (UV) moet betaal. Dit volg nadat Donald Swanepoel (28)…

Hy sal jou aan die hakskeen byt

Oor eeue heen is die mens en die slang vyaandig teenoor mekaar. Die kenner van slange, mnr. Johan Marais het belangrike inligting verskaf oor slange. Die inligting behoort onder die…

Moedersdag eindig treurig

Ian Oberholzer en sy vrou Tersia was vanaf Bethlehem in die Vrystaat vir die naweek na Clocolan vir viering van Moedersdag by haar ouers. Die apteker-egpaar was uiters geskok toe…

Plaaswerker staking dreig al weer

Plaaswerkers tjank dat daar nou meer geld van hulle afgetrek word na die vorhoging in werking gestel is. Hierteenoor kla boere dat hulle die nuwe minimum tariewe nie kan bekostig…

Britte vra Koningin se abdikasie

Nadat die Nederlandse koningin Beatrix besluit het om te abdikeer ten gunste van haar seun as opvolger, het meningspeilings in Brittanje getoon dat die meerderheid deelnemers verwag dat die Britse…

Charlize wen speel-speel

Die 13 jarige Charlize van Zyl is die jongste Suid-Afrikaner wat die uiters gesogte titel van internasionale skaakmeester kon verwerf. Charlize is ’n leerling verbonde aan die Collegiate Girls High…

Bankrot Weermag gaan oud-terroriste help

Oud terroriste, oftewel Militêre veterane, gaan staatshulp ontvang ten bedrae van R1,3 miljard. Dié R1,3 miljard sal aangewend word om huise, gesondheidsorg en vervoer te voorsien aan behoeftige militêre veterane….

Malema word uitverkoop

Julius Malema se plaas, Schuilkraal, in die Pietersburg distrik word op 10 Junie opgeveil om sy skuld by die belastinggaarder af te los. Die voormalige ANC-jeugleier het glo hoofsaaklik kool…

Motor rubriek – JAGUAR XJR

Jaguar het deur die jare bekendheid verwerf as ’n motor met uitsonderlike eienskappe en van die getroue Jaguar liefhebbers sal met genoegdoening kennis neem van die verbeterings wat aan die…

Parlement spandeer miljoene op kos en drank

Die Suid-Afrikaanse Parlement het in die vorige jaar sowat R16 miljoen aan kos en drank bestee vir parlementslede. Die parlement het glo ’n begroting gehad van R18 miljoen vir dieselfde…

ID Boek word vervang met slimkaart

Die eerste Suid-Afrikaners sal waarskynlik in Julie vanjaar die nuwe ID-slimkaart kry volgens die Minister van Binnelandse Sake. . Dit sal, volgens die Minister, tussen sewe en agt jaar neem…

Vir die Huisvrou- Gemengde saadbrood

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie resep is lekker gesond en goed vir die spysvertering. Geniet dit! Gemengde saadbrood: 700g koekmeel 5ml (1t)sout…

Transnet se onverskillige plan

Transnet is verplig om sowat 550,000 ton asbes te verwyder van sy persele regoor Suid-Afrika. Transnet hoofde het blykbaar besluit om die gevaarlike stof by De Aar te gaan begrawe….

NUM gaan Amplats aanvat oor afleggings

Amplats het bekend gemaak dat daar 6 000 werkers afgelê gaan word om die groep weer winsgewind te maak. Dit is ‘n aansienlike vermindering op die 14 000 wat oorspronklik…

Waterblommetjies / Aponogeton distachyos

Waterblommetjies in die Boland, waterblommetjies in die Kaap… Die lekker bredie uit die Kaap! Waterblommetjies word ook Vleikos genoem. Nogal ’n gepaste naam omdat dit ’n waterplant is. Hierdie plante…

Selfmed se hoof vervang

Selfmed se hoofuitvoernde beampte, Leon Bester, is deur die Raad op Mediese Skemas (RMS) vervang, asook sy vrou as bemarkingsdirekteur. Sy het na bewering ‘n salaris van R700 000 per…

NUM gaan Amplats aanvat oor afleggings

Amplats het bekend gemaak dat daar 6 000 werkers afgelê gaan word om die groep weer winsgewind te maak. Dit is ‘n aansienlike vermindering op die 14 000 wat oorspronklik…

Pentagon: Christene kan vir geloofsmededeling vervolg word.

‘n Verklaring uitgereik deur die Pentagon in Amerika lui dat Amerikaanse soldate onder federale militêre wetgewing tot tronkstraf gevonnis kan word as hulle Christelike gesprekke voer. Hierdie stap word gesien…

rolex replicas for sale