ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 10, 2013

IMF waarsku S.A

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het Woesdag, 8 Mei , by monde van ‘n senior adjunk BD, David Lipton, ‘n waarskuwing aan S.A. gerig om sy huishouding in orde te…

Regering kry prokureursbrief oor Boere-Afrikaner selfbeskikkingseis

Nadat die Suid-Afrikaanse regering al verskeie skrywes van die Boere-Afrikanervolksraad geïgnoreer het, het hulle nou ‘n skrywe van die Volksraad se prokureurs gekry waarin hulle aangesê word om nie later…

Vyfster tronklewe

In sekere tronke van die land, is daar van die tronkvoëls wat ’n vyfster behandeling geniet. Daar is van die tronkvoëls wat saans tot wie weet watter tyd konjak en…

Unisa raak pateties

’n Groot aantal studente van Unisa is uiters geskok en ontevrede oor die swak handelinge wat tans deur Universiteit personeel toegepas word. Studente het gal gebraak op Facebook en uitgevaar…

Blanke middelklas staan stil

Onlangse navorsing wat gedoen is deur prof. John Simpson van Kaapstad dui daarop dat sowat vier miljoen swart mense nou in die middelklas sektor sorteer. Dit bring mee dat swartmense…

Bekendstelling: Afrikaanse drama – Die Lange Hoop

By die herdenking van Groot Trek 175, het daar ’n ligpunt in ons letterkunde verskyn, naamlik ’n nuwe versdrama in Afrikaans: “Die Lange Hoop”. Die naam is ’n sinspeling op…

Cezanne Verkoop vir R375 miljoen.

Die Lenteveiling van Impressionistiese werke deur Sotheby’s in New York het redelike goeie pryse behaal. Elkeen van die een-en-sewentig stukke wat aangebied was, het ‘n minimumprys gehad. Slegs 19 stukke…

SAL leen R1,5-miljard

SAL het besluit om nie op hierdie stadium voort te gaan met hulle beplande effekte uitgifte nie, maar eerder geld te leen by twee banke, as bespiegelinge korrek is, waarskynlik…

Nuusflitse

• Yahoo! se uitvoerende hoof, Marissa Mayer, het verlede jaar ’n goeie $36 miljoen (sowat R325 miljoen) verdien, en dit ná slegs ses maande in beheer van dié internetgroep. •…

Wit ystervark met swart babas

’n Albino-ystervark in die Oudtshoorn gebied is twee pikswart babas ryker. Die wit ystervark, wat Penny gedoop is, was ernstig beseer toe sy deur haar weldoeners gevind is en uiteindelik…