Indiërs betree melkbedryf
Wenkbroue lig oor die multi-miljoen Rand suiwelprojek se lewensvatbaarheid naby Vrede in die Vrystaat wat onlangs deur die Departement van Landbou en Landelike ontwikkeling begin is. Salam Abram, ANC-LP en…
Wenkbroue lig oor die multi-miljoen Rand suiwelprojek se lewensvatbaarheid naby Vrede in die Vrystaat wat onlangs deur die Departement van Landbou en Landelike ontwikkeling begin is. Salam Abram, ANC-LP en…
“En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem. En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem teruggegaan met groot blydskap. –Luk. 24:51-52…
Waaroor gaan die hele bohaai oor die Gupta troue? Die land gaan so tekere daaroor dat selfs rubriekskrywers nou al daaroor skryf! Verstaan my reg, as so iets in die…
Alles dui daarop dat die Departement van Energie nie maklik hulle planne vir die bou van nuwe kernkragsentrales sal prysgee nie. Die departement se minister, Dipuo Peters, het die parlement…
Die onrus laai op onder pensioenarisse wat as beleggers hulle geld in die Bloubergstrand Hotel gewaag het en waarskynlik die meeste daarvan gaan verloor. Dit is net so erg as…
’n Voormalige landdros, ene Ndileka Ndamase van die Pretoriase landdroshof is voorheen skuldig bevind op 11 klagte van wangedrag. Nou wil sy haar skuldigbevinding tot niet maak want die wit…
Tien Weermag rekrute by Oudtshoorn se Infanterieskool het nadat hulle strafopleiding ondergaan het, in die hospitaal beland. Volgens een van die rekrute was hulle vir 34 uur aanmekaar “opgeneuk”. Een…
Prof. Lodewyk Kock wat verbonde is aan die Universiteit van die Vrystaat het met sy span navorsers waarskynlik een van die mees opspraakwekkende deurbrake gemaak wat nog in die toekoms…
Daar heers groot kommer oor die veiligheid van kliënte se geld oor die grootskaalse bedrog wat plaasvind met die omruiling van SIM-kaarte met internetbankdienste. Daar was reeds meer as 1…
Nuutste kommentaar