ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 7, 2013

Goeie motorvoertuigverkope vir April

Die verkope van nuwe motorvoertuie vir April is 19,5% beter as verlede jaar dieselfde tyd volgens syfers wat deur Naamsa vrygestel is. Een van die redes waaroor die hoë syfer…

Werkloosheid styg

Volgens Statistiek SA se nuutste vrystelling het Suid-Afrika se werkloosheid vanaf die vierde kwartaal 2012 tot die eerste kwartaal 2013 met ongeveer 100 000 persone toegeneem. Die werkloosheidsyfer staan nou…

Die Eerste Geneties-gemanupileerde babas Gebore.

Verlede week is dit openbaar gemaak dat dertig babas d.m.v genetiese manupilasie in Amerika gebore is. Hierdie openbaarmaking het ‘n nuwe debat oor etiek in die wetenskap aan die gang…

Plaasaanval: Vrees vir sy lewe

Mnr. Martin Coetsee (66) is ’n sieklike man wat Maandag in ‘n plaasaanval by Makwassie in Wes-Transvaal aangerand is en selfs aan sy ore rondgesleep was om uiteindelik aan ’n…

Suid-Afrika word volledig kommunisties

Die Suid-Afrikaanse staatsdiens is onder ANC-bewind besig om abnormaal vinnig te groei en het reeds buitengewone afmetings aangeneem. Die land het nou 67 ministers en 159 direkteurs-generaal. Voor die ANC…

Windkrag opwekkers by Caledon in aanbou

Caledon gaan eersdaags spog met ’n aantal wind aangedrewe kragopwekkers by hul eerste windplaas in die Overberg omgewing. Die ontwikkelaar van windkrag, Biotherm Energy, hou hul sooispitseremonie by die Dassiesklip-windplaas….

Aanslag op Afrikaans afgeweer

Die kwalifiserende eksamen vir geoktrooieerde rekenmeesters mag in Afrikaans gedoen word. Die besluit is geneem nadat hewige druk deur die Vereniging van Rekenmeesters vir Afrikaans (RVA) toegepas is. Die SA…

Wie steel die water?

Die Sentraal Transvaal gebied het vir die tydperk 2011-2012 sowat 37% van die kraanwater wat aangekoop is van die Rand Water Raad, laat verlore gaan. Dit beteken dat net minder…

Swartes kul hulle eie mense

’n Agentskap van die Kenneth Kaunda distriksmunisipaliteit in Wes-Transvaal wat armes moes bemagtig, kan byna niks toon wat verrig is met die sowat R16 miljoen wat hulle in twee jaar…

Prof. Oberholzer oorlede

Prof. Bart Oberholzer, een van die Bybelvertalers en bekende teoloog van die Nederduitsch Hervormde Kerk is in die rype ouderdom van 85 jaar oorlede. Prof. Oberholzer was ’n groot voorstander…

Chaos in staatshospitale

Die chaos in staatshospitale word weerspieël in die feit dat mense wat lewensbelangrike chirurgie in Sentraal Transvaal moet ondergaan, nie geholpe kan raak nie omdat die agterstand te groot is….

Groot skade bring goeie vriende

Mev. Sannie Nienaber het groot skade gely deur ’n brand net wat haar woonplek en alles daarin, vernietig het. Sy het letterlik net die klere aan haar lyf oorgehou. Danksy…

Presidentsvrou nommer 4 se eis weggewys

Thobeka Madiba-Zuma, die vierde presidentsvrou van pres. Jacob Zuma, het ’n eis van R500,000 ingestel teen die lugdiens SA Airlink omdat haar onversekerde juwele na bewering tydens ’n vlug vanaf…

Luiperd rig groot skade aan

’n Bekende boer, mnr. Jannie Kotze van Aurora is erg ontsteld nadat ’n klomp van sy skape deur ’n luiperd doodgebyt is. Jannie Kotzé van Die Tuin in die Aurora…

Hoe lank nog Silwer Valke?

Die Silwer Valke se leier, Majoor Roy Sproul het besluit om pad te gee uit die Lugmag. Dit is die tweede bedanking binne enkele maande uit die Lugmag se spog…

Ek sien dit so!

Dinge verander ongelooflik vinnig. Om die waarheid te sê, hopeloos te vinnig na Neelsie se sin. Slegs twintig jaar gelede nog het Suid-Afrika ‘n weermag gehad om op trots te…

Eietydse Katedraal na 130 jaar nog onvoltooid.

‘n Katedraal in Barselona waarvan die oprigting in 1880 begin is, is nou 90% voltooi. Na verwagting sal dit oor dertien jaar voltooi wees. Hoe groot is die geloof in…