ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 6, 2013

Prysstygings en dalings

Verlede week is daar bekend gemaak dat die prys van brandstof gaan verlaag met ’n aansienlike bedrag. Al die verbruikers was in hul noppies met die nuus. Uiteindelik ’n bietjie…

Epiphyllum crenatum / ackermanni .. oftewel ons eie ou litrosies of bladrosies

Het u dalk al opgemerk hoe lyk die hangmandjies met lidrosies onder die bome en op sommige stoepe of balkonne? Is dit nie te pragtig nie? Oortrek met blomknoppies en…

Pretoria teken sy regte weg

Die stadsbestuurder, Jason Ngobeni, van Pretoria het waarskynlik die stad se inkomste uit elektrisiteit vir minstens agt jaar weg geteken aan ’n Swartbemagtigingsmaatskappy. Dié ooreenkoms, wat blykbaar deur Sake24 onder…

Wie is ons, Afrikaners of Boere?

Definisie van ‘n volk Alvorens die aangeleentheid van naderby bekyk word, moet ons eers probeer bepaal wat ‘n volk is. ‘n Volk is ‘n groep mense wat van ander groepe…

Europa neem kennis van die Boere-Afrikaner se stryd

Mnr. Henk van de Graaf, ’n verkose lid van die Boere-Afrikaner Volksraad het pas teruggekeer uit Europa waar hy weereens die saak van die Boere-Afrikaners oorgedra het aan belanghebbendes en…

Een schertsvertoning van een kroning

Er was ooit een tijd dat Nederlanders stoer en sterk waren. Toen waren het de grote ontdekkingsreizigers en pioniers. Deze tijd ligt ver achter ons. Vandaag ligt dat Nederland Knock…

Vanjaar gaan stakings die land lamlê

Suid-Afrika moet hom gereed maak vir ’n reeks stakings in talle sektore van die ekonomie. Arbeidsonrus gaan na verwagting toeneem en kan selfs erger word as wat met Marikana-slagting en…

Boere weier om grond te verkoop

Meer as 200 boere het die Regering se aanbod van die hand gewys om hulle grond te verkoop ’n die staat. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het…

Verkeersman skiet motoris dood

Ondersoek word gedoen na ’n voorval wat op die N1 hoofroete plaasgevind het toe ’n verkeersman blykbaar uit selfverdediging ’n motoris doodgeskiet het. Die voorval het plaasgevind toe ene Kyle…

Vir die Huisvrou – Tunatert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n ander variasie van ‘n tunatert. Verlede week s’n was gemaak met noedels. Hierdie…

Korrupsie is onkeerbaar in SA

’n Prokureur, mnr. Peter Allwright, sê Suid-Afrika voer ‘n algehele verlore stryd teen korrupsie, en dié knoeiery het belastingbetalers in 2012 sowat R1 miljard uit die sak gejaag. Die prokureur…

Motorbestuur voortaan alkoholvry

Die regering beplan ‘n algehele verbod op motoriste se gebruik van alkohol, soos dit ook van toepassing is in die die meeste Arabiese lande. Blykbaar is die gedagte gegrond op…

Klein arsenaal wapens en ammunisie in Oos-Kaap gevind

Vuurwapens en ammunisie is op verskillende plase in die Oos-Kaap opgegrawe. Lt.kol. Annelie Wrensch, die provinsiale polisiewoordvoerder, sê dat vier mans, Mark Trollip, John Martin Keevy, Johan Prinsloo en Hein…

Ultra-konserwatiewes ruk Brittanje tot nadenke

Die ou en gevestigde Britse politieke partye Soos die Arbeiders en die Konserwatiewes het gewankel onder die aanslag van die kleiner UK Independence Party (UKIP) in die munisipale verkiesing. Die…

Voertsek wittes!

Dit is net so goed die Departement van Korrektiewe Dienste sê vir blanke mans: “Voertsek wittes”. Wit mans gaan beslis nie in die volgende vyf jaar in dié Departement bevorder…

Persvryheid al strammer in SA

Suid-Afrika het nog verder terug geval op die globale indeks van persvryheid. Volgens die jaarlikse verslag van “Reporters Without Borders” was die RSA 42 ste op die lys van 179…

Hoe goed is tegnologie in klaskamers?

Ernstige bedenkinge bestaan onder opvoeders oor die voordele van die iPad en ander toerusting in die klaskamer. Die aanvanklike gedagte dat die stuk tegnologie net voordele inhou, is n mite…

Sexwale en die wit vrou

Die huwelik tussen Tokyo Sexwale en Judy is op die rotse. Die wit vrou, Judy, is etlike jare gelede getroud met Sexwale, en uit die huwelik is twee kinders gebore….

Onbetroubare SAPD lede gevang

Nege polisiebeamptes van die metroraad is in hegtenis geneem ná hulle blykbaar deel was van ‘n klomp wat die Gupta-familie begelei het vanaf die Waterkloof-lugmagbasis na Sun City. Dit blyk…

Jong seun die wereld se beste

Dian Jansen van Vuuren (11) is die wereld se beste boogskieter in die afdeling waaraan hy deelgeneem het tydens die binnenshuise Internasionale Boogskiet kampioenskap wat gehou is in Suid-Dakota, VSA….

Promosie: Volkshulp2000 – ’n sterk hand vir die Volk

• Volkshulp 2000 is ’n welsynorganisasie wat volksgenote in nood tot diens is. • Die Vryburger sal op ’n gereelde basis inligting verskaf oor die werksaamhede van hierdie pragtige organisasie….

Spesiale fotosessie : Majubadag – Veldslag herhaal

Die naweek van 22-24 Februarie het ‘n groep CVO leerlinge van Gromar op Groblersdal per bus vertrek na Majuba. Na die lekker rit (met genoeg padkos) moes hulle vinnig die…

Afriforum geroskam deur NBU

Afriforum het onlangs kritiek gelewer teen die Nasionale Belastingbetalers Unie van mnr. Jaap kelder se aanbeveling om belastinggeld soms terug te hou van munisipaliteite. Die geskil tussen die twee strukture…

Die Zuma-skuldlas

Die presidensie het reeds sowat R30 miljoen betaal aan private regsverteenwoordiging vir die president. Die opspraakwekkende feit is in die parlement bekend gemaak. Vrae is gevra oor wie pres. Jacob Zuma…

Swart vakbond krepeer

Werkersdag, 1 Mei, moes ’n dag vol klinkende oorwinnings vir die ANC gewees het, maar dit is toe nie. Cyril Ramaphosa is deur die ANC aangewys om die hoofrede te…

Toe is dit Gupta-apartheid by Sun City

Net blanke vroue wat al langer as vyf jaar weg is by Sun City se spa-afdeling, is terug geroep om die Gupta-gaste te bedien. Hulle is versoek om vir die…

Uniegebou is 100 jaar in gebruik

Die welbekende landmerk in Pretoria, die Uniegebou is vanjaar presies 100 jaar in gebruik en was altyd die simboliese setel van Suid-Afrika se staatsgesag. Alhoewel die ANC regering geen bydrae…

Terroris in huis doodgeskiet

Mnr. Henry Lubbe (39) het vroegoggend gehoor iemand peuter aan n deur. Hy het sy vrou wakker gemaak en beveel om na die seun se kamer te gaan en die…

Man in sy huis geskiet

Mnr. Christo Viljoen (47) van Bothaville lê met ’n koeël in sy nek in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein. Hy is deur terroriste deur sy huis se sitkamervenster geskiet, met die…

Bloubergstrand hotel word opgeveil

Die Realcor-hotelgebou in Bloubergstrand word eersdaags (23Mei) op ’n veiling verkoop. Die Uitvoerende Hoof van ClareMart, wat die veiling hanteer, het gesê ’n groot belegger kan die gebou selfs as…

Motor rubriek – SUBARU FORESTER 2,0 XT

Sedert die verskyning van die Subaru Forester in die nutsmark het dit bekendheid verwerf vir die betroubaarheid as ’n voertuig wat op enige terrein gebruik kan word. Dit is ewe…

Foutbal

Boks: Saterdagaand het Wladimir Klitcko sy titel as swaargewig bokskampioen van die wêreld behou nadat hy die redelike onbekende Francesco Pianeta in die sesde ronde uitgeslaan het. Die Italianer, Pianet,…

CVO Gromar presteer tydens Sportbyeenkoms

Vroeer vanjaar het die Landswye Atletiekbyeenkoms van die BCVO skole plaasgevind te Sasolburg. Vier van die CVO-Gromar skool van Groblersdal se atlete, Amelia Breytenbach (0/8), Lean Vosloo (0/11), Minette Terblanche…