ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 1, 2013

Afrisake – nog ’n multikulturele struktuur?

Die multikulturele vakbond, Solidariteit, waarvan mnr. Flip Buys aan die hoof staan, het AfriSake tot stand gebring. Die onderafdeling van die Solidariteit-groep wat ook ingestel is op burgerregte het ’n…

Hoe sal die Boere-Afrikaner dit oorleef?

Dit is alom bekend dat die ANC/SAKP regime besig is om die strop om die nek van sy teenstanders te kry. Uiteindelik sal die totale kommunistiese ideologie toegepas word in…

Nuusflitse

• Die Konstitusionele hof het bevind daar is geen verpligting op verbruikers om vir munisipale dienste te betaal as sulke dienste nie gelewer is nie. Die uitspraak volg op lede…

Die melkkoei gaan vrek

Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, het erken dat 9,835 lede in die tyd tussen 1 April 2012 en 28 Februarie 2013 met volle salaris geskors is way die Departement…

Openbare skole – nou onhoudbaar vir Boere-Afrikaners

Die uitspraak in die Pretoria se Hooggeregshof het ’n nuwe krisis veroorsaak wat openbare skole (staatskole) in ’n onbenydenswaardige posisie plaas en Suid-Afrika die gratis opvoeder van Afrika se kinders…

Regverdigheid is ‘n tweerigtingstraat.

“Julle mag geen onreg doen in die gereg nie. Jy mag vir die geringe nie partydig wees nie en die aansienlike nie voortrek nie. Met geregtigheid moet jy oor jou…

Moenie opspring nie!

Die eerste woorde wat Zuma aan die hoofaartappel gesê het toe die ANC Lyerskorps hom besoek het, was waarskynlik: Moenie opspring nie. Ongelukkig het hy verder gegaan en ook nie…

Wie en wat is die Gupta-familie?

Drie broers van die Gupta-familie, almal van Indië, het rondom 1994 in Suid-Afrika aangekom en woon permanent is die land. Hulle woon almal in Saxonwold, Johannesburg. Talle gerugte en bewerings…

Die raaisels rondom die Gupta-troue

Eers land ’n vliegtuig op die militêre Waterkloof lugmagbasis. Toe word rooi tapyte uitgerol vir die meer as 200 gaste wat op pad is na Sun City waar die Gupta-troue…

Kom ons help !

In die afgelope vier maande is daar nie minder nie as 53 volksgenote op gruwelike en barbaarse wyse vermoor. Ons harte gaan uit na diegene wat met hartseer en skok…

Terroris skiet jong dame op N14 hoofweg

Simoné Prinsloo, haar jonger suster Nadine en ’n vriend het vir ’n oomblik stilgehou op die N14 pad om seker te maak hulle ry nog op die regte roete. Nadine…

rolex replicas for sale