Waardig en statig


Dit is wel die jaar 2013 en beslis nie die jaar 1652 nie.
Hierdie pragtige Duitse seilskip is die grootste in die wereld en is gebou in 1919.

Die 92-jarige skip, die Sedov, het by die Kaapse Waterfront aangekom. Na die Tweede Wêreldoorlog is die skip aan Rusland oorhandig.

Die pronkskip het 40 bemanningslede aan boord en seil van Kaapstad na Walvisbaai.

Sedov sal by 32 hawens in 20 lande aandoen