Vryheid deur Etienne le Roux


Die boek “Vryheid” is beskikbaar @ R120-00 en kan bestel word by die VVK kantoor.

Hier is enkele gedagtes wat in die boek uiteengesit word.

Wyle mnr. Etienne le Roux was ’n verkose lid van die Boere-Afrikaner Volksraad.

“Jare van opwinding: Dien in die verste Regse revolusionêre organisasies. Aquila, Ystergarde en ander. Infiltreer ‘n intelligensie diens. Plant van die grootste bomme wat nog in die land ontplof het. Skuldig bevind aan 17 moorde. Saakbeskadiging van R70 miljoen en nog andere. Word drie maal gesoek met van die grootste lospryse nog. Ontsnap uit ‘n maksimum tronk. Sit binne die nes van die intelligensie eenheid terwyl hulle hom soek. Oorleef 5 van die maksimum tronke in die land. Stap uit ‘n vry man. En nog duur die stryd voort.”

Bestelling kan per e-pos geplaas word by hierdie adres: [email protected]