‘n Vooraanstaande sielkundige het tot die gevolgtrekking gekom dat liberaliste kranksinnig is en die ideologie van liberalisme as ‘n geestelike afwyking gediagnoseer.
Net toe liberaliste trots op hulleself begin voel het, het ‘n vooraanstaande sielkundige, dr. Lyle Rossiter die stelling gemaak dat die ideologie wat hulle aanhang as ‘n gevaarlike afwyking getipeer kan word.
“Gebaseer op totale irrasionele geloof- en emosionelesisteme, ondermyn moderne liberaliste die belangrikste beginsels waarop ons vryheid gevind is,” sê hy in sy boek: The Liberal Mind: The Psychological Causes of Political Madness: Hy sê dat liberaliste is soos woedende kinders wat teen alle normale verantwoordelikhede van volwassenheid rebelleer en eis dat ‘n vaderlike regering in al hulle behoeftes van geboorte tot die graf moet voorsien.
Dit is eienskappe wat die konserwatiewe vleuel lankal raakgesien het. Dr. Rossiter egter beskik oor die professionele kwalifikasies en het ‘n lewe vry van enige vorm “regse” aktivisme gelei.
Rossiter, ‘n kliniese en forensiese psigiater met 35 jaar ondervinding sê dat die liberalisme wat deur Obama en die Clintons geopenbaar word, slegs as sielkundige disfunksie verstaan kan word.
“‘n Sosiale wetenskaplike wat die menslike natuur verstaan sal nie die noodsaaklike rol van vrye keuses, vrywillige samewerking en morele integriteit negeer nie – soos wat liberaliste maklik doen,” sê hy. ‘n Politieke leier wat begrip het vir mense sal nie die verskille in talente, dryfkrag en werksetiek ignoreer en dan ekonomiese en sosiale gelykheid op die bevolking afdwing – soos wat liberaliste doen nie. En ‘n wetgewer wat begrip vir sy mense het sal nie wette en reëls maak wat die bevolking oor-reguleer, oor-takseer en sodoende hulle karakter verwring en hulle na voogdyskap van die staat laat daal nie.
Volgens hom teer die liberale agenda op swakhede en die gevoel van minderwaardigheid by mense deur:
* ‘n slagoffer persepsie te skep en te versterk;
* die bevrediging van infantiele eise vir behoeftes, bevrediging en vergoeding;
* te teer op primiewe gevoelens van jaloesie;
* die verwerping van die soewereiniteit van die individu deur alles omtrent hom onderhawig aan die wil van die regering te maak.
Volgens hom is die wortel van liberalisme en die gepaardgaande kranksinnigheid daarvan in die ontwikkeling van die kind. “Wanneer die moderne liberale kla oor denkbeeldige slagoffers, in woede reageer teenoor denkbeeldige skurke en bowe alles probeer om beheer van mense te neem wat self in staat is om dit te doen, is die liberalis as versteurde neuroot op sy sigbaarste,” sê hy.
Daar het jy dit uit die perd se bek. Ek weet dit al van my sesde jaar af.
Ek het al te doen gehad met liberaliste, en vir my grens dit baie naby aan kommunisme, die een is net so erg soos die ander.
Is dit nou nie interessant nie. “Wanneer die moderne liberale kla oor denkbeeldige slagoffers, in woede reageer teenoor denkbeeldige skurke en bowe alles probeer om beheer van mense te neem wat self in staat is om dit te doen, is die liberalis as versteurde neuroot op sy sigbaarste,”
…maar dit is presies die toestand van die Jodedom. Hulle versin die eienaardigste stories, propageer dan die stories totdat hulle self so oortuig is van die ‘waarheid’ daarvan dat hulle dit met franktiese histerie sal verdedig teen enige iemand wat hulle stories betwyfel of selfs as fiksie bewys. Die Jode is mal.
Tensy jy nie ook mal wil word nie moet jy onder hulle invloed uitkom. Gooi weg jou TV, die sondagkoerant, die huisgenoot en al jou Rick Warren-, Joyce Meyer- en diesulkes se boeke en lees jou Bybel. …”For God has not given us (you) a spirit of fear, but of power, love and A SOUND MIND.”
In kort gestel, die geestelike siekte masochisme,
Wel die web vertel natuurlik `n heel ander prentjie…hehehe
Klik net op die Skim prentjie.
Baie waar.Lees net die Bybel.Dis immers God se woord.
Ek stem saam. Jy het dit uitstekend saamgevat.
Ek het nie eers n graad en weet dit is siek .Hoe kan iemand war n graat het nie sien dit is siek nie.
Goeiedag Boere,
Net soos wat koning Herodes homself destyds valslik as die “Koning van die Jode” aan die mensdom voorgestel het, terwyl hy eintlik ‘n gebore Edomiet was, net so word die Zionistiese Jode (soos Hilary Clinton op die foto) en die meeste ander Liberaliste van Amerika, ook verkeerdelik as “Jode” aangesien, terwyl hulle eintlik Edomiete is.
Die meeste bekende Joodse vanne in die bankwese, soos Goldberg, Weishaupt, Rothschild, Oppenheimer ens. is almal vals Duitsklinkende name wat deur Russiese- en Poolse Edomiete aangeneem was om hul oorspronklike identiteit te verberg, sodat hulle maklik tussen die sg. Jode kon intrek, toe hulle Amerika oorstroom het. Bitter min van hulle het ooit die Joodse geloof aangeneem, en indien wel, was dit net om die leuen te probeer verdoesel.
Ek dink die kranksinnigheid wat Dr. Rossiter hierbo by hulle geidentifiseer het, spruit daaruit dat hulle voordurend in die skadu van hul eie vals identiteit moet leef.
Boeregroete,
DuP
Ek dink die kranksinnigheid wat Dr. Rossiter hierbo by hulle geidentifiseer het, spruit daaruit dat hulle voordurend in die skadu van hul eie vals identiteit moet leef.
DuP. Net so. Rom 1:28 And since they did not see fit to acknowledge God, God gave them up to a debased mind to do what ought not to be done. 29 They were filled with all manner of unrighteousness, evil, covetousness, malice. They are full of envy, murder, strife, deceit, maliciousness. They are gossips, 30 slanderers, haters of God, insolent, haughty, boastful, inventors of evil, disobedient to parents, 31 foolish, faithless, heartless, ruthless.
Dis wat met jou gebeur as jy God nie aansien nie. Die jode/edomiete/sinagoge van satan – noem hulle wat jy wil, is vyande van Jesus Christus en dit is nou maar een maal hulle lot om liberale kranksinniges te wees.
Uiteidelik word die waarheid oor die groep verlooptes geopenbaar. Heftige teenkanting, selfs n knippie rassisme sal aangewend word om die geagte psigiater verkeerd te bewys. Verder is dit n verdere bevestiging van wat ons normales reeds weet
Ja Frikkie Potgieter. En jy is die ou wat die liberale siekte nooit sal kan afskud nie.
Jou onbesonne dade was pragtig deur Uhuru Guru blootgelê.
dr. Lyle Rossiter se bevinding is juis op jou van toepassing. Jy is mos so lief om met “bewyse” jou stellings te beskryf. Kom ons kyk of jy opgewasse is teen hierdie nuwe ‘bewyse” HAhahahga. stik, hoes, proes.
Daardie web bladsy is deur jou geskep Frikkie Potgieter aka Kubaan, aka Skim.
En almal wat daar deur jou “aangeval” word, is mense wat NIE aan die liberale kanker ly nie, Hulle het almal deur jou siekte toestand gesien, soos wat in die artikel beskryf word.
Is dit die beste wat jy kan doen – daardie webblad? Jou monument in die lewe?
As daardie patetiese deurmekaar blad jou denke verteenwoordig – wel dan is dr Rossiter duidelik 100% in die kol.
Ek weet ek vra vir ‘n wonderwerk, maar mag jy een of ander tyd uit jou drog-droom-wêreld ontwaak.
Liberalisme is n Verstandelike Versteuring en daar IS Medikasie voor.
hoor hoor! mooi gesê. Dankie
Die web is maar net ‘n mensgemaakte ding of hoe sê ek? Die dag as jy honger en dors sit en tjank soos ‘n wolf na die maan omdat jy besig is om te dood oor die kommunis/liberalis wat jy vertrou het om jou kos en water vir jou te voer en dit nie meer kan doen nie, dan sal jy verseker terug dink aan jou webblad en jou kommentaar hier…. Ek wil jou AMPER jammer kry, maar toe dink ek nounet weer aan die sinnetjie – elke mens maak sy eie keuses in die lewe.- So wanneer daardie dag aanbreek vir jou, hanteer dit maar op jou liberale manier (kry ander liberale bymekaar en spot almal wat nie soos julle dink nie tot jy omkom van jou domgeit.)
Dit is nie net geestelik nie, maar ook geneties. Dit was reeds in die Science Daily gepubliseer in 2010 nadat ‘n spesifieke geen wat politieke denke beïnvloed, geïdentifiseer was.
“…Oct. 28, 2010 — Liberals may owe their political outlook partly to their genetic make-up, according to new research from the University of California, San Diego, and Harvard University. Ideology is affected not just by social factors, but also by a dopamine receptor gene called DRD4. The study’s authors say this is the first research to identify a specific gene that predisposes people to certain political views….”
Ons moet dus nie die individu blameer nie, maar sy hele herkoms en bloedlyn waaruit hy of sy die liberale neigings geërf het.
“Ons moet dus nie die individu blameer nie, maar sy hele herkoms en bloedlyn waaruit hy of sy die liberale neigings geërf het.”
Goeiedag Boere,
Ja, ek glo Awie se aanhaling kan heel moontlik selfs deurgetrek word tot sover terug as ou Esau se jaloesie nadat hy sy eersgeboortereg aan sy tweeling-broer verruil het.
Die Edomiete se geskiedenis was maar altyd deurtrek van haat vir God se uitverkorenes.
Boeregroete ,
DuP
Briljant Broer! Jy slaan die spyker sekuur op die kop. Ek kan nie glo ons mense is so onnosel om die sg. Jode jammer te kry nie. Die goed is die skuim van die aarde, nes hul vader Lucifer.
Boere, Jode en broeders
Wie ook julle mag wees. Bevry jouself van geloof , politie en mites. ‘n Liberalis is net more se konserwatis. Daar is geen god en geen politieke leier wat iets vir jou gaan doen nie . Wors wakker van jou droomland. Jy het een lewe .
Frekkie aka Skim aka Kubaan aka POEPOL.
Jou leuns gaan jou in haal en jou hanteerders gaan jou dan nie kan beskerm nie.
Sterkte.
Die heel vreemdste vir my is dat baie van hierdie mense wat so vurig teen Liberalisme kan vuur spoeg, tog so graag die DA beheerde Wes-Kaap kan besing … Dis net die kersie op die koek.
Op Ed: Dr. Rossiter’s message: “I know you are but what am I?”
Read more: http://digitaljournal.com/article/250462#ixzz2Sb5TWsiy
Wors(sic) jy maar voort…
Ek stem met alles saam wat jy se tot hier “en lees jou Bybel. …”For God has not given us (you) a spirit of fear, but of power, love and A SOUND MIND.”” Dit is bog mense, die bybel is die boek met die meeste leuns en dit is geskep deur daardie einste Jode wat jy aan die begin verdoem. GOOI DITI OOK WEG en gebruik julle gesonde verstand. “For God has not given us (you) a spirit of fear” waar kom julle aan die bog? die hele leun boek vertel jou jy moet God vrees. Hoe vrees aan jaend is dit om vir jou kinders wie jy lief het te vertel, maak soos ek se of ek gooi jou in ‘n ewige vuur sodat jy vir ewig kan brand BELAGLIK!!! Mense begin vir julle self dink, or are you a lot of gullible minds.
Pottie is daar? ek glo nie, daar is wel ‘n teengif vir liberalisme, LOOD, maar jy moet sommer ‘n groot stuk met eenslag in die brein inspuit.
Chris. Jy wat die lewende, almagtige skepper God nie vrees nie is ‘n DWAAS!
Baie waar! Ek wil net gou duiwels advokaat wees en noem dat siende ek in Israel bly, ek die verskil in mentalitiete tussen die goed gelese, konservatiewe, kapitalisties-georienteerde, orthodokse Jode en die meer sekulere spul raaksien: Laasgenoemde is gewoonlik atieste en baie deurmekaar en streef meer na die IDEE van Jodedom as God se Woord asof dit n klub is, en word sodoende maklik deur die Zionistiese Khazar-mentalitiet verlei. Die wat weier om n TV of koerant in die huis aantehou is nou weer merkbaar meer gefokus op logika ook (jy kan eerder hulle grille en nukke verduur)! Ongelukkig word hulle onwetend onder die IDEE ingewerp met skulgevoelens om teen hulle eie mense se valsheid optestaan. Daar is egter n paar…
Geen leuens nie, Chris. Dit het ek ook gedink totdat ek godsdiensloos na nuwe oe na die Bybel begin kyk het en het verstaan hoe verkeerd dit geinterpreteer word!! Dis nie die bybel soseer nie, dis die kerke!
En diegene wat bybelversien quote om HULE EIE siening te verregverdig gee my ook n pyn. Sies man! Agv hulle dat mense soos jy heeltemal die baba met die badwater uitgooi. Nog iets, as jy ophou aan n hemel en hel glo en steeds aan die konsep van God en wat dit verteenwoordig en daarna streef is jy meer opreg
Goed, wie van julle slim Christene kan die vraag vir my antwoord? Hoeveel seuns het God gehad? Wag nou nie almal gelyk nie, julle se net een, Jesus! nou kom dat ek julle vertel hoe sleg julle jul “Bybel” ken, gaan lees gerus self Gen. 6 lees die hele sprokies verhaal. Daarin staan geskryf, En die seuns (meervoud) van God het neer gedaal en gesien die dogters van die mens is mooi EN MET HULLE SEKS GEHAD (die regte bewoording) daarna word dit alles verdraai om die helle werklikheid toe te smeer word daar gepraat van die reuse. Lees dan verder in die kinder sprokie van Noag en sy ark, wat so groot was dat hy twee van elke dier spesie en van sommige 10 van elk daarin kon versorg vir langer as ‘n jaar. LW. Noag was toe reeds ‘n ou man met drie seuns om hom te help, wie het agter die diere skoon gemaak? wie het hulle gevoer en waar was hulle kos gestoor? Wie het al die planke vir daai groot skip gesaag? en wie het al die bome gekap? Of het hy dit by die hardeware om die hoek bestel? met spykers en al LOL. Gaan lees dan die boek Ester, hoe verraderlik die Jood werklik is, hoe hulle duisende mense vermoor het, en naby die end, hoe duisende mense na die slagting Jode GEWORD het, net soos ons voorouers gedwing was om Christene te word om die slagting vry te spring. Onthou ons voorgeslagte was Heidene gewees. Kom nou word groot en vergeet al die feëverhale wat julle lees.
Boere Groete.
Juki ek het ook slaafs groot geword as Christen en in die god geglo, ek het die bybel twee keer deur gelees, die tweede keer om te sien of daar iets is wat my aan die geloof kon vasmaak maar ek kon niks vind nie. Wat my verder tot die werklikheid terug geruk het, is die feit dat daardie god (Afgod) wat so almagtig is om die heelal te skep, maar hy was magteloos, om die Britte te stop, om Boere kinders(24000) en vroue(3000) te VERMOOR LW.God se volk te stop. Hy is weereens magteloos om die moorde op Boere en boere op plase te stop, weereens sy volk wat hy lief het en slaafs in hom glo. Boere word wakker julle word deur die Jode aan die neus rond gelei met die afgod wat hulle vir julle geskep het. Kan iemand my verkeerd bewys?
Chris,
Ons het nie nodig om jou verkeerd te bewys nie. Die Almagtige Drie-enige God sal jou eendag verkeerd bewys deur jou in die ewige poel van vuur laat werp. Dit is natuurlik as jy jou nie bekeer van jou verkeerde weë en denke nie.
Jan Beyers kyk nou hoe skrik ek vir daardie afgod van jou, staan stil broek jou baas is nie bang nie! Jan lees my ander comments daar is nie ‘n ewige poel van vuur nie, daar is nie soiets soos Satan nie en daar is ook nie ‘n hemel nie, dit is kinder bangmaak stories, as julle dit glo kan julle net sowel die liberalis glo, dink jy nou vir een oomblik dat alle Boere in die trek lede van die ChristenDOM was? nee my maat selfs in die Boere oorlog was daar vry denkers wat nie alles vir soetkoek op geëet het nie en onthou die Britte was ook Christene en het ook voor elke slag tot dieselfde god as die Boere gebid het om hulle in die geveg te help. Maar dit lyk mos vir my of daardie god kant gekies het teen die Boervolk wat nou kastig die god se gelofte volk was. Daardie god bestaan nie dit is ‘n klug geskep deur die Jode kan jy dit nie in jou kop kry nie?
NS. Ja hy moet ‘n voorkeur god wees, het hy dan nie die Jode as sy uitverkore volk bo ander gekies nie? net soos hy nou die mal liberalis kies bo sy geliefde gelofte volk.
Hoor Hoor ek stem saam met jou Die Ateis, dit is die probleem met die Boervolk kleef aan hulle geloof, ek dink hulle moet van hul knieë af opstaan en daardie leun boek weg gooi en iets begin doen. Kan hulle dan nie sien, dat daar niks van hulle gebede kom nie, hulle is net soos die ANC ondersteuners wat glo dat dit met hulle beter sal gaan maar dit is nou 20 jaar wat hulle wag vir daardie wonderwerk en die ChristenDOM wag vir hulle gebede wat beantwoord moet word, wag maar lekker dit sal nie gebeur nie. STAAN OP en doen iets, julle god het julle verlaat.
En die dwaas sê in sy hart: daar is geen God nie……….
Daar is geen verskil tussen Liberalisme en Kommunisme nie, albei is die selfde