Verkenners-AKB projek


Die vindingryke Verkenners het in samewerking met Afrikaner Kultuurbond die meegaande projek begin om Groot Trek 175 ’n werklikheid in elke huis te maak.

Lesers word aangemoedig om deel te word van die projek. Kinders en kleinkinders kan speel-speel deel word van GT 175.

Laai die besonderhede van die “bou-jou-eie-ossewa” HIER af.