Twintig rowers slaan toe op Casino


Nadat nog vyf verdagtes is in hegtenis geneem is tydens ‘n onsuksesvolle gewapende rooftog by die Emperors Palace-casino in Johannesburg, is 15 reeds gevange geneem.

Die polisie soek na nog vier of vyf verdagtes wat heelwaarskynlik in of rondom die casino skuil.

Twee verdagtes is in kritieke toestand na hulle gewond is toe die rowers op die polisie geskiet het.