Twee swartes swaar gestraf


Inwoners van Vereeniging en De Deur het geslaak van verligting nadat twee swart mans wat mense aangeval, ontvoer en verkrag het, gesamentlik tot 880 jaar tronkstraf gevonnis is.

Boitumelo Galubetse and Bongani Madlala is in die streekhof gevonnis. Kol. Sonja Slabbert, bevelvoerder van die De Deur-polisiekantoor, het met haar span die twee skurke reeds in Augustus 2008 gearresteer.

Galubetse en Madlala het elk 49 en 51 jaar tronkstraf gekry en nóg 780 jaar tronkstraf weens roof, aanranding met verswarende omstandighede, ontvoering, gewapende roof en seksuele aanranding.