Terroriste skiet man in slaapkamer


Mnr. Herman Potgieter (78) naby Pinetown in Natal, is gister deur vier terroriste in sy slaapkamer doodgeskiet.
Mnr. Potgieter woon alleen nadat sy vrou hom entlike jare gelede ontval het.

Die terroriste het na die moord gepleeg is, gevlug met sy TV, skootrekenaar, en sy voertuig.

Die vier moordenaars is intussen in hegtenis geneem.