So verswart Suid-Afrika


Benewens die feit dat blanke woonbuurte verswart, is daar ook die ander tendens dat verarmde blankes in swart plakkerskampe en swart woonbuurte beland.

Tussen die sowat 2.,700 swart inwoners van Alexander Uitbreiding woon 66 blankes.

Die eens rykmans buurt van die Progressiewe en liberale blankes in Houghton Estate, Johannesburg, toon dat daar 3,100 swart inwoners teenoor 2,700 blankes is.

In die Cosmo City gebied aan die Wes-Rand het 190 blankes hulle bevind tussen 43,000 swart inwoners.

Die Dainfern Gold Estate het 1,152 swart inwoners en daar is 2,700 blankes.

Die tronk in Johannesburg het 364 blanke gevangenes en 8,571 swartes.

Die Leeuwkop-gevangenis het 224 blankes en 2,056 swart gevangenes.

(Foto – swart eienaar se woning in Houghton)