SA se Kinderwelsyn is besteel


‘n Nie-blanke vrou het vermoedelik R3,8 miljoen van Kinderwelsyn SA gesteel en het in Kimberley in die hof verskyn.

Die 57-jarige vrou het blykbaar volgens die Valke, van 2009 tot 2011 die geld gesteel deur dit vanaf die Fonds oor te plaas na haar eie rekening.

Sy staan tereg op 158 aanklagte van bedrog en korrupsie.

Sy is onlangs as ‘n senior bestuurder in die provinsie se Onderwysdepartement aangestel.