Praag word geterroriseer


Meer as 40 mense is beseer en baie ander het onder puin beland nadat daar ‘n hewige ontploffing in die middel van Praag was.
Die Tsjeggiese Republiek beleef nou ook terrorisme in ’n erger graad.

Polisiewoordvoerders sê die ontploffing is weens gas lekkasies en dat sowat 15 mense in die gebou was waar die ontploffings plaasgevind het.

Sowat 20 mense is vir beserings behandel en ’n gesoek na nog beseerde mense aan die gang.

Die vermoede bestaan dat die polisie opdrag ontvang het om die voorval as ’n gaslekkasie voor te hou ten einde die moontlike paniek onder inwoners te beperk.